Elza Rademeyer het haar die afgelope dekade bewys as ’n baie gewilde liefdesverhaalskrywer. Van haar mees bekende titels sluit in Mallemeule van die liefde, Op arendsvlerke, Verlie...view moreElza Rademeyer het haar die afgelope dekade bewys as ’n baie gewilde liefdesverhaalskrywer. Van haar mees bekende titels sluit in Mallemeule van die liefde, Op arendsvlerke, Verlief en verlore op Marion en Die onwillige bruid.view less