Jan van Tonder het in 1983 gedebuteer met die roman Wit vis. Hierna volg kortverhale, Aandenking vir ’n vry man en die roman Is Sagie . Die kind het die ATKV-prosaprys en ook die F...view moreJan van Tonder het in 1983 gedebuteer met die roman Wit vis. Hierna volg kortverhale, Aandenking vir ’n vry man en die roman Is Sagie . Die kind het die ATKV-prosaprys en ook die FAK-prys vir ontspanningsleesstof ontvang. Sy romans Roepman, Die verevrou en Grootgeluk is vir verskeie literêre pryse benoem, en Roepman is ook verfilm.view less