Loading
EL
author
Engela Linde
ENGELA LINDE is gebore in Kakamas teen die Oranjerivier. Sy gee onderwys in die Paarl voor sy trou en as predikantsvrou oral in die land woon. Tydens hul verblyf op Potchefstroom verwerf sy ’n BA H...view moreENGELA LINDE is gebore in Kakamas teen die Oranjerivier. Sy gee onderwys in die Paarl voor sy trou en as predikantsvrou oral in die land woon. Tydens hul verblyf op Potchefstroom verwerf sy ’n BA Honneurs asook ’n MA in Afrikaanse Letterkunde. Sy gebruik ook die skrywersname Engela van Rooyen en Louisa du Toit, laasgenoemde veral vir haar omnibusse en e-boeke. Benewens haar eie skryfwerk het Engela skryfonderrig gegee, as verhaleredakteur by ’n tydskrif, en ook as redakteur by ’n Pretoriase uitgewer gewerk. Sy en Kobie het vier volwasse kinders, en woon in die noorde van Pretoria teen Magaliesberg, van waar sy ’n voltydse skryfkantoor bedryf.view less
Engela Linde has no available titles yet.