Loading
IB
author
Ivan Botha
Akteur, skrywer en vervaardiger IVAN BOTHA is bekend vir sy hoofrol as Wimpie Koememoer in die suksesvolle Bakgat-filmtrilogie, asook as Pieter van Heerden in die gewilde SABC2-sepie 7de Laan.
Hy i...view moreAkteur, skrywer en vervaardiger IVAN BOTHA is bekend vir sy hoofrol as Wimpie Koememoer in die suksesvolle Bakgat-filmtrilogie, asook as Pieter van Heerden in die gewilde SABC2-sepie 7de Laan.
Hy is die medeskrywer en -vervaardiger van die film Pad na jou hart wat op 14 Febuarie 2014 vrygestel word, waarin hy ook die hoofrol van Basson van Rensburg vertolk. Hy is mede-eienaar van die maatskappy Memory Box Productions. Ivan het sy Ndip in Drama in 2006 aan die Tswhane Universiteit van Tegnologie ontvang en gespesialiseer in regie en teks skryf. Na sy studies het hy die karakter van Roberto Martinelli in die kykNET-sepie Villa Rosa gespeel. Sy TV-werk sluit in die SABC-produksies Justice for all en Riemvasmaak, asook kykNET se Getroud met rugby. Hy het ook die musiekprogram MK live op DSTV-kanaal 324 aangebied. Sy filmkrediete sluit Hond se dinges, Superhelde (waarvan hy medeskrywer was), Roepman en Verraaiers in, en sy teaterwerk Dis ek, Anna, Hel op Hemel en Aarde en Ben Babsie en familie. Hy is ’n ambassadeur vir die kinderliefdadigheidsorganisasie Help-Net.view less
Ivan Botha has no available titles yet.