Lizz Meiring staan bekend as een van Suid-Afrika se mees veelsydige vermaaklikheidskunstenaars. Sy is ’n gevierde aktrise, en is ook bekend as televisie aanbieder, teaterregisseur,...view moreLizz Meiring staan bekend as een van Suid-Afrika se mees veelsydige vermaaklikheidskunstenaars. Sy is ’n gevierde aktrise, en is ook bekend as televisie aanbieder, teaterregisseur, dramaturg, romanskrywer, teksskrywer, lektor, teatervervaardiger, joernalis, gewilde seremoniemeester, gasspreker, stemkunstenaar en draaiboekskrywer. Sedert sy meer as 30 jaar gelede as aktrise in die kunste- en vermaaklikheidsbedryf begin het, was sy nog nooit sonder werk nie en as veelsydige bedryfspersoon is sy dikwels met verskeie projekte tegelyk besig.view less