Franciska is in Frankfort, Noordoos Vrystaat, gebore. Sy het grootgeword op die plaas Kaalfontein in die distrik Frankfort. Haar Hoërskool jare in Wilgerivier Hoërskool Frankfort.
Na skool het sy v...view moreFranciska is in Frankfort, Noordoos Vrystaat, gebore. Sy het grootgeword op die plaas Kaalfontein in die distrik Frankfort. Haar Hoërskool jare in Wilgerivier Hoërskool Frankfort.
Na skool het sy verpleegopleiding in Welkom gedoen. Sy het ook verskeie diplomas verwerf by die SA Noodhulp Liga. Na verpleging het sy 'n joernalistiek diploma verwerf en by Die Frankforter as joernalis gewerk. Sy het ook as vryskutjoernalis vir die Vrystater en Volksblad koerante gewerk.
Sy woon tans in Pretoria.view less