Ferdinand Deist (1944–1997) was ’n professor in teologie aan die universiteite van Suid-Afrika en Stellenbosch. Hy is bekend vir sy komiese kontreistories oor die Sandveld en sy me...view moreFerdinand Deist (1944–1997) was ’n professor in teologie aan die universiteite van Suid-Afrika en Stellenbosch. Hy is bekend vir sy komiese kontreistories oor die Sandveld en sy mense wat in Pofadder en Peddelford (1987), Die pomporrel-kônsert en ander Sandveldstories (1988) en Bom Appeltiet op Eselspoort (1989) gebundel is.view less