Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis
Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis
Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis
Ebook103 pages45 minutes

Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis

Rating: 1 out of 5 stars

1/5

()

Read preview

About this ebook

Ons het almal mooi herinneringe van ons kinderdae toe Ouma vir ons heerlike geregte
Voorberei het. Ek het probeer om al hierdie heerlike resepte in die hande te kry en het ook vir familielede en vriende gevra om hulle gunsteling resepte wat hulle van moeders en oumas geërf het, en wat nog steeds gunsteling geregte in hul eie families is, vir my te gee.

LanguageAfrikaans
Release dateJun 8, 2013
ISBN9781301771035
Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis
Author

Mabel Van Niekerk

Mabel van Niekerk's main passion in life is travel. She enjoys writing about her many travel experiences and documenting reference books to provide more information about towns and cities in countries she found fascinatingly different from her homeland, South Africa.She is also passionate about crafting and enjoys writing reference books about the various crafts she has mastered and enjoys.Mabel has now turned her hand to writing books for young children, as she recalls the stories she told her own children many years ago.

Related to Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis

Related ebooks

Related articles

Reviews for Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis

Rating: 1 out of 5 stars
1/5

1 rating0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis - Mabel Van Niekerk

    Gebraaide Karoo Lamsvleis

    5-6 Karoo lamskenkels

    ‘n paar gekapte geelwortels

    3 groot gekapte uie

    2-3 gekapte preie

    3-4 tamaties geskil en in stukkies gesny

    Gekapte seldery

    50 gram bruin suiker

    100 ml olyfolie

    3 lourierblare

    1 liter beesvleisaftreksel

    1 liter rooi wyn

    1 klein takkie vars roosmaryn

    Sout na smaak

    Vryf sout in lamskenkels

    Braai skenkels in ‘n braaipan met ‘n bietjie olie tot goud bruin

    Skep in diep oondbraaipan

    Braai die uie, preie, geelwortels, seldery en kruie in die olie in die braaipan

    Laat kook vir ‘n paar minute en voeg dan die beesvleisaftreksel en wyn by

    Bring tot kookpunt

    Giet sous oor die lamskenkels en plaas deksel op

    Plaas in matige oond vir omtrent 3 ure of tot vleis van die been begin val

    Syg sous deur ‘n sif en bedien saam met die vleis

    Bedien met vars groente

    Babotie

    Babotie is een van die bekendste Suid-Afrikaanse geregte. Ouma het geglo dat net gemaalde lamsvleis gebruik kan word – seker hoekom dit ekstra geurig was! Vandag is dit nie altyd maklik om in die hande te kry nie, dus gebruik gerus gemaalde beesvleis.

    500 gram gemaalde lamsvleis / beesvleis

    Sout en peper na smaak

    1 sny wit brood

    200 ml melk

    30 ml kookolie

    35 ml sterk blatjang

    15 ml appelkooskonfyt

    1 gekapte ui

    10 ml kerriepoeier

    15 ml suurlemoensap

    2 of 3 suurlemoenblare

    50 ml pitloserosyne

    A paar gedroogde appelkose

    2 eiers

    Verhit olie en braai ui en kerriepoeier liggies tot ui deurskynend is

    Week die brood in die helfde van die melk tot sag, druk fyn en voeg by uiemengsel

    Voeg gemaaldevleis, blatjang, rosyne, appelkose, appelkooskonfyt, suurlemoensap, sout en peper by en meng goed

    Kook vir omtrent 10 minute

    Plaas die mengsel in ‘n oondbak en druk die lourierblare en suurlemoenblare bo-op

    Bak vir 15 minute in matige oond

    Haal die babotie uit oond

    Klits eiers en oorblywende melk saam en voeg 2 ml kerriepoeier by

    Giet mengsel oor babotie en plaas terug in oond en bak verder vir 20 minute

    Bedien met geelrys net soos ouma gemaak het!

    Geelrys met Rosyntjies

    1 koppie wit rys

    2 ½ koppies kookwater

    1 teelepel sout

    ½ teelepel borrie

    2 eetlepels botter

    3 eetlepels suiker

    1 kaneelstokkie

    100 gram rosyne

    Plaas rys in kookwater, voeg sout, borrie en kaneelstokkie by

    Kook stadig vir 20 minute

    Draai die hitte af en laat rys staan tot al die water geabsorbeer is

    Verwyder die kaneelstokkie en voeg die res van die bestanddele

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1