Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook231 pages2 hours
Victoriavalle van liefde
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Dokter Emesia, wat pas haar eie praktyk gekoop het, maak teensinnig ’n belofte aan haar sterwende vriendin om vir drie maande as verpleegster by die Rhodes-Inn in Livingstone, Zambië te gaan werk. Emesia het egter haar eie plan: sy wil die Fransman, Rex, wat op haar elfde verjaarsdag aan haar belowe is, ontmoet en hopelik terugbring Suid-Afrika toe. Wanneer sy in Livingstone kom, is dit egter nie Rex wat haar hart laat vinniger klop nie, maar Deon, sy buite-egtelike broer. Dit wil net lyk asof Deon aangetrokke is tot haar. Maar dan begin die vonke spat, want Rex probeer alles in sy vermoë om die hotel te verkoop en Deon, wat weer sy erfenis ten alle koste wil behou, glo vas Emesia konkel saam met Rex . . .
Unavailable
Author
Lizet Engelbrecht
Lizet Engelbrecht is ’n gekwalifiseerde personeelbestuurder. Na ’n tydperk in Lusaka, Zambië, het sy en haar man op Darling kom bly.
Related to Victoriavalle van liefde
Related ebooks
Liefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratings‘n Gotiese Kers Engel (Afrikaanse Taal - Afrikaans Language Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Tussen die Vuur en As Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVlug of veg Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Bloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie liefde volgens Isabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die spoorlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefdesliedjies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwaard van die Gode (Afrikaans Edition) (Afrikaanse uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPolvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVan altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonja se Sonde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Paula Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Gewigtige saak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSatyn Omnibus 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoekie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Andries kom tot rus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kringloop van die Lewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Skoenlapper Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRené Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDaardie Nag Rating: 3 out of 5 stars3/5Weghol Veldbrand Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Victoriavalle van liefde
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews