Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook228 pages3 hours
Katryn van die klipdassies
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
In Katryn Müller se ouerhuis was swaarkry of die aanvaarding van verantwoordelikheid nie hoog op die agenda nie en godsdiens het geen rol gespeel nie. Maar kort voor Katryn as vennoot in haar ouers se verslankingsmiddel-sakeryk opgeneem kan word, verander die lewe en die atmosfeer in Müllerhof onherroeplik. Eggert en Frieda Müller roep die landskap van die maer lywe vaarwel toe en gooi die deure van ’n ou plaashuis oop vir mense wat ’n tweede kans in die lewe nodig het. Teen haar sin begin Katryn betrokke raak by haar ouers se nuwe lewe en ontmoet vir Dawid Pretorius, die maatskaplike werker met die groot hande wat so sag aan mense raak. Wanneer haar pa ’n dodelike siekte plaas toe bring en kwarantyn afgedwing word, ontdek sy Dawid Pretorius is nie ’n engel wat op aarde diens doen nie . . .
Unavailable
Author
Maretha Maartens
Maretha Maartens is bekend en gewild as skrywer van geestelike boeke en dagboeke, romans, kortverhale, kinderboeke, tienerboeke en romans vir jong volwassenes. Talle van haar boeke is bekroon en vertaal. Maretha is ook ’n gesoute rubriekskrywer wat bydraes gelewer het vir Volksblad, Vrouekeur, Rooi Rose en Finesse.
Read more from Maretha Maartens
Sara Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRyker as die tempelkore Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHanna: Die vrou wat haar kind vir die Here gegee het Rating: 5 out of 5 stars5/5Monument Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Katryn van die klipdassies
Related ebooks
Op die vrou af 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen glas dooswit Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsgeruisloos, ongemerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTot siens, koning Arthur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde en Koeëls: 'n Sam Smith Misterie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSamba: Reise met reënboë en ritmes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpertyd Rating: 5 out of 5 stars5/5Op pad: 'n Reisjoernaal Rating: 4 out of 5 stars4/5Kospotte van Egipte en Italië Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk Onthou: Boek 2 - Ervarings herinnerings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeraamtes op die Solder: Marketville Misteries, #1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNet vier dae om te lewe! Rating: 0 out of 5 stars0 ratings’n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGrondpad Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHy kom met die skoenlappers Rating: 3 out of 5 stars3/5My hart klop muffins Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dinge van ’n kind Rating: 5 out of 5 stars5/5Hartstories: Huis toe met 'n ligter tred: Huis toe met 'n ligter tred Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou Erfporsie: Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis Rating: 4 out of 5 stars4/5Sam se Liedjie: Sam Smith Misterie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurder Kwaaikofski 9: Die stinkstorie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHester se Brood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPlaasstories vir 'ie siel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHonger reisiger Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn my vel: 'n Reis Rating: 4 out of 5 stars4/5Rian: 16 dinge wat ek nie moes sê nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDink soos 'n miljardêr: Geheime van 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse entrepreneur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie boek van toeval en toeverlaat Rating: 3 out of 5 stars3/5Die skaalmodel Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Katryn van die klipdassies
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews