Start Reading

Hoe gemaak met my dikmond kind?

Ratings:
192 pages2 hours

Summary

Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor ’n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is ’n boelie. Jou dogter is heeldag agter ’n toe deur.  Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer. • Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers.• Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners. • Beproefde wenke van ervare ouers.• ’n Indeling wat die soek na oplossings ’n plesier maak.

Read on the Scribd mobile app

Download the free Scribd mobile app to read anytime, anywhere.