Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook220 pages7 hours
Verworpe silwer
By Ena Murray
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Op sy eerste huweliksnag fuif Louis Mocke saam met sy vriende in die hotelkroeg. Was sy erfporsie tog die lokaas vir sy blitshuwelik met Santie Marais? Jaag sy broer, Darius, net spoke op wanneer hy haar waarsku om haar goed te vat en te loop? Wanneer Dottie Willemse, Louis se eertydse liefde, terugkeer met ’n seuntjie aan die hand, ruik Eloffsdal nog ’n Mocke-skandaal waaroor hulle die mond kan uitspoel. Want Darius waarsku Louis: “As ek jou naby haar vang, breek ek jou nek.” Uit flardes skinderstories en dreigemente probeer Santie sin maak uit die Mocke-raaisel. Waar pas Tanja, Darius se gewese vrou, in? Wat het van haar en Ferdi, haar minnaar en Dottie se broer, geword? Wie is die pa van Dottie se kind? Sy ontken dat dit Louis is . . . Maar voor Santie al die legkaartstukkies sorgvuldig inmekaar kan skuif, tref ’n ramp die Eloffdallers wat geen mens se lewe onaangeraak laat nie. Ook nie haar en Louis s’n nie . . .
Unavailable
Author
Ena Murray
Ena Murray is op die klein Karoodorpie Loxton gebore, die middelste van drie dogters. Haar pa was die plaaslike geneesheer, en dis hier waar haar groot belangstelling in die geneeskunde ontstaan het. Verskeie van haar verhale het dan ook ’n hospitaal as milieu. Sy het op Mosselbaai afgetree en is in Junie 2015 oorlede.
Related to Verworpe silwer
Related ebooks
Polvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Die skrywer Rating: 3 out of 5 stars3/5Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Engel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Paula Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoekie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSatyn Omnibus 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDrie Rivierplase Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwaard van die Gode (Afrikaans Edition) (Afrikaanse uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefdesliedjies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkoenlapper Liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde oorbrug alles Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOorkant jou: 'n Verhaal uit die binnekamer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5René Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie derde graf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPastoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Verworpe silwer
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews