Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Groen koring
Unavailable
Groen koring
Unavailable
Groen koring
Ebook422 pages6 hours

Groen koring

Rating: 5 out of 5 stars

5/5

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Meegevoer deur hulle jong liefde gee Debbie en Paul hulself oor aan hulle hartsog en verwoes so amper hulle jong lewens in Groen Koring. Paul is ’n rykmanskind en slim en het dit nog altyd maklik gehad en Debbie is skaars agttien. Maar hy sweer trou aan Debbie en belowe haar dat hy na haar sal terugkom wanneer hy klaar is met sy studies. Maar die lewe werk nie altyd na mens se sin uit nie. Wanneer Debbie ’n kindjie verwag weier sy om ’n meulsteen om Paul se nek te wees. Paul en Debbie moet eers ouer en wyser word voor hulle geluk kan vind.
LanguageAfrikaans
Release dateOct 11, 2012
ISBN9780798157681
Unavailable
Groen koring
Author

Tryna du Toit

Een van die bekendste name in Afrikaanse liefdesverhale. Groen koring is Tryna du Toit se bekendste verhaal en is verfilm as Debbie. Die film is in Maart 2007 weer op kykNet uitgesaai. Jamie Uys was die vervaardiger en Elmo de Witt was verantwoordelik vir die regie. Tryna is in Oktober 2005 oorlede op die ouderdom van 95 jaar.

Related to Groen koring

Related ebooks

Related articles

Reviews for Groen koring

Rating: 5 out of 5 stars
5/5

1 rating1 review

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

  • Rating: 5 out of 5 stars
    5/5
    It is true to real life situations and wonderfully written.