Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Kaptein Casanova
Unavailable
Kaptein Casanova
Unavailable
Kaptein Casanova
Ebook195 pages1 hour

Kaptein Casanova

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Kaptein De Villiers het ’n oog vir ’n mooi nooi, veral as dit ’n junior lugwaardinnetjie is. Tot Janine, die hoofwaardin, se spyt is daar talle junior waardinne. Maar Janine laat haar nie maklik onderkry nie – sy laat almal baie goed verstaan dat sy en die kaptein verloof is en hy dus verbode terrein vir enige vrou is. Toe Petri Pretorius die vertraging van die vlug na Las Palmas aankondig, weet sy min dit is die begin van ’n hele nuwe lewe vir haar. Nico, haar so-te-sê-aanstaande, het spesifiek op hierdie vlug plek bespreek om by haar te wees voordat hy die volgende dag in die Franse Ope moet speel. Maar dan blyk ’n teddiebeer op die vliegtuig, op ’n ou oom se skoot, om meer as net ’n speelding te wees . . . en almal op die 013-vlug se lewens word onherroeplik verander.
LanguageAfrikaans
PublisherTafelberg
Release dateDec 15, 2012
ISBN9780624062264
Unavailable
Kaptein Casanova
Author

Ettie Bierman

Ettie Bierman is ’n alombekende, gewilde skrywer van romantiese verhale. Sy is getroud met Roelf van Rensburg, self ook skrywer en oud-uitgewer. Hulle woon sedert 2003 aan die suidkus van KwaZulu-Natal.

Related to Kaptein Casanova

Related ebooks

Related articles

Reviews for Kaptein Casanova

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words