Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook454 pages5 hours
'n Lipstiek-lewe
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy: van nou af wil sy ’n lipstiek-lewe hê, ’n roekelose skelrooi lipstiek-lewe. Want een-en-dertig is die eerste tree ondertoe. Van hier af is dit al die pad afdraand.
Só ’n lewe behoort nie ’n probleem te wees nie; almal dink in elk geval sy is “flirty” en uitgesproke – grotendeels weens haar blog wat sy onder die skuilnaam Jessica Rabbit skryf. Haar kollega Zander dink sy is Jessica Rabbit in lewende lywe: so sensueel dat sy ’n nat lap aan die brand kan steek. Maar Roxy voel allesbehalwe sensueel. En sy het ’n geraamte of twee in haar kas wat haar flankeerdery en verhoudings elke keer beduiwel.
Wanneer Zander se pa, die bekende motiveringspreker Adam Muller, op die toneel verskyn, raak Roxy se lipstiek-lewe nog meer deurmekaar. Zander wil hê sy moet voorgee dat hulle twee uitgaan, en Adam keur dit duidelik nie goed nie. Daar is kleine Janneman wat haar diep in sy kleuterwêreld en -hartjie intrek. En ná al die jare verstaan Roxy en haar ma mekaar nog steeds verkeerd. Nee, méér as net verkeerd. Die enigste sekerheid in Roxy se nuutgevonde lipstiek-lewe blyk Oumalot te wees – totdat dié ook in raaisels begin praat.
Of dit nou waatlemoenrooi, skelrooi, posbusrooi of kersierooi is – Roxy se lipstiek begin al meer na oorlogsverf lyk. . .

Author
Kristel Loots
Kristel Loots het sorgvrye kinderdae gehad as een van die klipgooiers van Despatch. Hier het haar verwondering met die mensdom begin en sy het stories daaroor begin skryf. Sy skryf vir jare al tydskrifverhale en het romanses en romans, insluitend chick-lit soos Die engel rook skelm en Troukoek maak nie vet nie op haar kerfstok. Sy woon in die Kaap.
Related to 'n Lipstiek-lewe
Related ebooks
Die rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGriet skryf 'n sprokie Rating: 3 out of 5 stars3/5Die blou van onthou Rating: 3 out of 5 stars3/5Sirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJakkals Vrou In Rooi Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKamphoer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen nag en 'n bietjie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie uil in die ysbos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5In die buitenste ruimte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Dis koue kos, skat Rating: 5 out of 5 stars5/5Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Die kleinste ramp denkbaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSoos honde van die hemel Rating: 5 out of 5 stars5/5Droomdelwers Rating: 5 out of 5 stars5/5Raak die Monsters almal meer Skrikwekkend nader aan toemaak tyd nie? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCtrl Z my lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerlorenkop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadustemme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMieke 2: Spikkelsterre op Mtwana Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPadmaker Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDagboek van 'n dork 3: Stories van 'n nie-so-talentvolle popster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5'n Blonde bom Rating: 5 out of 5 stars5/5
Reviews for 'n Lipstiek-lewe
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
1 rating0 reviews