Ebook281 pages3 hours
Lobola vir die lewe
Rating: 2 out of 5 stars
2/5
()
About this ebook
Lobola vir die lewe is die werk waarmee André P. Brink in 1962 sy eerste enorme bydrae gelewer het tot “die vernuwing van Sestig”. Hierdie e-boekuitgawe bied die eerste e-boekvorm van dié belangrike roman in die Afrikaanse literatuurgeskiedenis. Met Lobola vir die lewe was daar meteens ’n Afrikaanse roman wat in vorm en inhoud iets nuuts gedurf het – ’n roman wat krities staan teenoor die eie en die verlede, eksistensiële temas ondersoek, op verskillende vlakke beweeg, méér van die leser verg. Dit is ’n aanduiding van die roman se trefkrag dat hy vandag nog steeds modern aandoen, die leser nog steeds beetpak op ’n manier wat min latere romans dit kan doen. Lobola vir die lewe vertel die verhaal van François Raubenheimer, ’n buitestanderfiguur wat as jong man uitvind dat hy ’n aangenome kind is. So begin ’n soeke na identiteit wat hom onder meer na Europa neem. Terug in Suid-Afrika maak hy in Kaapstad kennis met die oudsoldaat Hendrik Karel Serfontein en knoop ’n verhouding aan met Marie Groenewald, met noodlottige gevolge.
Author
André P. Brink
André P. Brink was een van die veelsydigste figure in die Suid-Afrikaanse literêre bedryf: romanskrywer, dramaturg, reisverhaalskrywer, vertaler, letterkundige, kritikus en akademikus. Sy romans is in meer as 30 tale vertaal en hy is met o.m. die Hertzog- en die WA Hofmeyr-prys bekroon. Brink is op 6 Februarie 2015 oorlede.
Read more from André P. Brink
Philida: 'n Slaweroman Rating: 4 out of 5 stars4/5Mediterreense herinneringe: Reisvertellings Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Bidsprinkaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Donkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Die rooikop en die redakteur en ander stories: 1955–1959 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie muur van die pes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVurk in die pad Rating: 4 out of 5 stars4/5Herinneringe aan Parys Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOom Kootjie Emmer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEerste lewe van Adamastor Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Lobola vir die lewe
Related ebooks
Duiwelskloof Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Ambassadeur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHorrelpoot Rating: 4 out of 5 stars4/5Kennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5Man in die maan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Tyd van die kombi's Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSnak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpertyd Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Versamelde werk - Sheila Cussons Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkadujagter Rating: 2 out of 5 stars2/5Huilboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vierde stem Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkool is 'n riller Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKraak Rating: 5 out of 5 stars5/5Brouhaha Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier Rating: 2 out of 5 stars2/5Vurk in die pad Rating: 4 out of 5 stars4/5Hierdie mens Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKat in die Hoenderhok Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAanspreeklikheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk stamel ek sterwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTruitjie roer my nie: Oor Kempton en ander k-woorde Rating: 3 out of 5 stars3/5Meer as jou seerkry Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die blou kamp: Facebook-stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJoe Speedboot Rating: 4 out of 5 stars4/5Donkerbloed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kremetartekspedisie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbjater wat so lag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Lobola vir die lewe
Rating: 2 out of 5 stars
2/5
1 rating0 reviews
Book preview
Lobola vir die lewe - André P. Brink
+Na book_preview_excerpt.html \˒ǕWeidǸPeDl2գ1׳Ɣ+j'9BRLy>}$>_/]C}}.|YVr[Wuٺl᳛/|릾^PK[_ge?4tw{wBec}hݎgoPWv dv>㣕oc'rGߜ>4WWO[vM]-x]7"]hfOw\,T*a:WmrPx|+B)KhƜef媥~h*(BlzԨI47B.6H۹jv26˙7=ֹi&Ҭ>HȽ^&Dd8a}UuE[@
V-}RϰJd\hVס4^eӟt
Uamf%',).7mj1;}<EJ-*j7,{ØhA'HTYzuxhIՅU11_,V7t3#FjWwu aPYa&9$BkE%!{e
j35xnfv$jշ?f'%鐅8
O>0q/OAC2jɓl?cW(];OntEX=$Th?'uƳˬWmO_9nM/ZmV5h920R+c]G5ivїR+;FOkmkp|<>sm}!I-ڙZv{Y]%@}\wm,{V{X(IwMh%-e%vh
:`tDؐm(ٰcXD6/bO=of퐔dF:wpUn[_aα7Ϟ|*_>_>%_ÿ7c|6YaȍiO;5%KN-fRcF3kJ<:RK#uE(a
0}ܺ
ȸNmz=C=c(p&t}8hPA^u6苡.ai8 gܑEz~2[5m̭C;?Rܨ֓[Bs@4jM@xWm=$M@sZฌmr˺C]%wsuXbbzCVpH89`]W7aWS
ˮ͒7DAQqgfTɈ <+y3]0Vdh[_vgmAE `Εko
̟4RA&6-p{O]hA\γ
4w`S)&.\q/X<%8.F3i
ARaZjBNke"ֽB hNa(R挺Gr'
hh=PTٲq73rv+U~eEOfZxh:NKw,פ-p"C<rͣhjKK(m02_Đ*vTFX7>Kpn)屵
L6rdnLE( 6[CeA,ZU"?PhB_ޅ#LHU5 6pz"]߀5t(¸TѸ,j+jlY
xzxSI}4|.;xN&)tGMvOfZ \@W
d"