Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook252 pages3 hours
Verdeelde land: Hoe die oorgang Suid-Afrika faal
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Suid-Afrika is een van die lande met die grootste gaping tussen ryk en arm ter wêreld. Hoe het ons by dié punt gekom?
In hierdie boek kyk Sampie Terreblanche na die historiese oorsake van die ongelykheid - en waarom dit sedert die ANC se bewindsoorname vererger het. Terreblanche is uitgesproke oor die groot rolspelers wat die land se ekonomie vir hul eie gewin manipuleer ten koste van armes: Amerikaanse en Britse multinasionale maatskappye, die Suid-Afrikaanse mineraleenergiekompleks en plaaslike politici.
Hy voorspel dat in die volgende 20 jaar die rykes nog ryker en die armes net nog armer gaan word - wat niks goeds vir Suid-Afrika se toekoms voorspel nie. 'n Belangrike waarskuwing en wekroep.

Author
Sampie Terreblanche
Professor Sampie Terreblanche is een van Suid-Afrika se voorste ekonome. Hy is 'n gewilde dosent en die skrywer van verskeie boeke, waaronder A History of Inequality in South Africa: 1652-2002. Sedert 1996 is hy emeritusprofessor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch.
Related to Verdeelde land
Related ebooks
'n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerreur en Bevryding: Die ANC/SAKP, die Kommunisme en geweld (1961-1990) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie laaste Afrikanerleiers: ''n Opperste toets van mag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJou geldsake: Hou kop in onseker tye Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBybelse Beginsels vir Afrika Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en oorgange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Afrikaners: 'n Biografie Rating: 4 out of 5 stars4/5Bankrotmaking van die Derde Wêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsArmblankes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGaan Suid-Afrika oukei wees?: 17 Sleutelvrae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Resultaat van Britse Demokrasie in Suid-Afrika Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTafelberg Kort: Jonk en krapperig Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHermann Giliomee: Historikus -- 'n Outobiografie: 'n Outobiografie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVreedsame revolusie: Uit die enjinkamer van die onderhandelinge Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRykdom in eenvoud Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLojale verset Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeskiedenis van Suid-Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Ekonomiese Jihad: Sit die Kibosh op Verouderde Sosiale Aksiomas wat Ons Definieer Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Verdeelde land
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews