Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Visums by verstek
Visums by verstek
Visums by verstek
Ebook100 pages44 minutes

Visums by verstek

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Hierdie keur uit die digter se reisverse lewer bewys van haar verstommend ruim verwysingswêreld en plaas die fokus op die mens as reisiger, uit eie wil én teen wil en dank. Die bundel doen verslag oor reisindrukke, maar die bestemming is telkens die ruimte vir emosionele en rasionele verwerking van menslike ervaring (reiswaarneming, dus, wat dikwels teruglei na die sélf).
LanguageAfrikaans
Release dateFeb 28, 2011
ISBN9780798158763
Visums by verstek
Author

Joan Hambidge

Joan Hambidge is een van die bekendste literêre figure in Suid-Afrika. As kritikus en resensent skroom sy nie om in die letterkundige bokskryt te klim om haar oortuiginge te verdedig nie. Sy het al ’n twintigstuks digbundels op haar kerfstok en verskeie romans. Sy is professor in Afrikaanse letterkunde en kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad. In 2012 is haar bundel Visums by verstek met die ATKV-Woordveertjie vir Poësie bekroon.

Read more from Joan Hambidge

Related to Visums by verstek

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Visums by verstek

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Visums by verstek - Joan Hambidge

    Visums by verstek

    ’n Keur uit die reisgedigte van

    Joan Hambidge

    Mia art.jpg

    Inhoud

    Voorwoord

    I

    1 New York

    2 Tokio tokyo.tif

    3 Dood in Venesië

    4 Kervansaray

    5 Londen

    6 San Francisco

    7 Dublin

    8 Parys

    9 Santiago de Chile

    10 Acapulco

    11 Bangkok

    12 Rome

    13 Istanboel

    14 Las Vegas, Nevada

    15 Dallas, Texas

    16 Sydney

    17 Stockholm

    18 Met Gaudí in Barcelona

    19 Om in Madrid te smul

    20 Halifax

    II

    Spore op die sand

    Zanzibar

    Mombassa-blues

    Egipte en Israel

    Reisvers

    Vallei van die Konings

    Oorgang

    Via dolorosa

    Kuba

    Aankoms en vertrek

    Dromende denke

    III

    Nooit volprese New York

    Rome

    Uitzendbureau, De Kalverstraat

    Tristesse

    Arktiese sirkel

    Sege

    Aardbewing

    Afskeid

    Afskeid

    Lyftaal

    Puerto Montt

    Paleis van geheime

    Jouissance

    El Condor Pasa

    Poem through binoculars

    La Jalousie

    Happy Anniversary

    Eat your heart out, Emily D.

    Unfinished business

    Lyksang uit die trope

    Skryfode

    Memorial Day: New York 25.5.2000

    Start spreading the news

    Foto: man wat val

    Ground zero

    Tankas

    Uit: Sjina

    Hongkong

    Oggend in Jaipoer

    Daardie man wat stap in Jodhpoer

    Poësie o poësie

    Machu Picchu 8 Augustus 2007

    Christus in Rio

    Machu Picchu

    Hartskrif. Kaapstad: Human & Rousseau. 1985.

    Die anatomie van melancholie. Kaapstad: Human & Rousseau. 1987

    Geslote baan. Kaapstad: Tafelberg. 1988.

    Kriptonemie. Kaapstad: Human & Rousseau. 1989.

    Verdraaide raaisels. Kaapstad: Human & Rousseau. 1990.

    Interne verhuising. Johannesburg: Perskor. 1995.

    Ewebeeld. Johannesburg: Perskor. 1997.

    Lykdigte. Kaapstad: Tafelberg. 2000.

    Ruggespraak. Pretoria: Protea. 2002.

    Vuurwiel. Kaapstad: Human & Rousseau. 2009.

    Voorwoord

    Ek het die afgelope drie dekades geweldig gereis, na verre plekke en soms twee keer dieselfde plek besoek: onder meer Egipte en Suid-Amerika. Dit is ’n versameling reisgedigte: gedigte wat in ’n plek ontstaan het, of oor ’n stad handel of deur my interaksie met die stad geïnspireer is. Dit is dus nie net gedigte óór stede nie, maar dikwels gedigte úit stede. ’n Gedig geskryf oor die geliefde stad – soos New York – of ’n stad wat ’n blote agtergrond (die woord backdrop klink hier reg vir my) word vir my bepaalde emosionele interaksie: aan die einde van ’n verhouding of verwerking van ’n vriend/geliefde se dood. ’n Mens word deur elke reis verander, intens getransformeer en hierdie keuse reflekteer nie alleen my siening van die digkuns nie, maar van die lewe sélf. Dit is dus moeilik om die stad van die ervaring of emosie te skei. Die meeste gedigte het ten tyde van die reis ontstaan en is later verfyn en afgewerk. ’n Handvol is vele jare later geskryf: soos die verse oor Kuba en Mexiko, onder meer. Sou die gedig dalk daar anders uitgesien het in ’n ander stad? Waarskynlik. ’n Bekende digter het eenkeer opgemerk dat ek my gedigte vér gaan haal.

    Wat ver is, blyk ook naby te wees. Die gedigte lewer kommentaar op die kwessie van liminaliteit en grense. Die tussen-toestand wat reis veronderstel. Die ongepubliseerde verse, soos in Afdelings I

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1