Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook223 pages3 hours
Om Amelie se tafel
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Amelie doen nie groepwerk nie. Sy doen nie motorbestuur nie, en sy doen ook nie mans wat vir haar lelies of juweliersware aandra nie. Ja, sy’t ’n bietjie bagasie – en wie het nogal nie?
Maar wanneer spanbou-spesialis en bedryfsielkundige Chris op die prentjie verskyn, en boonop veroorsaak dat Amelie ’n ver ent pad moet ry om sowaar in simpel groepies te gaan rondfoeter, word haar wêreld omgekeer. Die man sukkel met haar en weet nét watter knoppies om te druk. Wanneer sy Chris leer ken en besef hy’t ’n groot, luide familie – presies die soort wat sy so graag om ’n gesellige etenstafel in haar eie tuin sou wil sien, die soort waaroor sy droom sedert haar ouers se ontydige dood – is haar kop aan die draai. Dit verg allerlei ompaaie, en harde werk van Chris se kant, om deur Amelie se bagasieknope te sny. Sal sy haar dinge kan laat staan en die familie wen waarna sy so smag? En dít voor Chris besluit sy’s net té veel moeite?

Author
Elsa Winckler
Elsa Winckler is ’n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.
Read more from Elsa Winckler
Van altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVreugde vir Larissa Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Brief vir Reina Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Om Amelie se tafel
Related ebooks
Sonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Skaduself Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsCtrl Z my lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5Die liefde volgens Isabella Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfgehandel (2de uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBiegbrief en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie skuiling Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAndries kom tot rus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWeskus-omnibus 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Wonder van die goddelike liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Ding tussen man en vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie lewe wat ek jou gegee het Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Om Amelie se tafel
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
1 rating0 reviews