Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook221 pages3 hours
Die Suidwestertjie
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Sarie Wessels ken net die sonkant van die lewe – tot daardie onheilsdag dat die lot juis háár tref om Blouwildebees, oftewel grootbaas Hugo Kritzinger, se sekretaresse af te los. Sommer met die intrapslag loop dinge skeef… Tuis duik ʼn onverwagte penarie in Hugo se lewe op. Hy huisves sy broer, Paul, en dié se twee kleuters terwyl hul ma ʼn rugoperasie ondergaan, maar blindedermontsteking stel sy huishoudster ʼn maand lank buite aksie. Wat nou gedaan? Sarie, die aflos-huishoudster, steel dadelik klein Annemie en Karl se harte. Met haar sonnige geaardheid laat sy selfs vir Hugo, die bot buffel, geleidelik ontdooi en anders na die lewe kyk. Totdat die snobistiese Alice Sullivan op die toneel verskyn en hom waarsku dat daar dalk slinkse plannetjies agter die Suidwestertjie se onskuld skuil. Hugo kan homself nie meer peil nie. Nog erger, selfs die jaloesieduiwel begin hom teister wanneer Daan by Sarie kom kuier. Het die son dalk te laat in sy lewe begin skyn?
Unavailable
Author
Sarah du Pisanie
Sarah du Pisanie het al meer as dertig liefdesverhale gepubliseer, en skryf steeds nuwes. Sy woon op Olifantshoek.
Related to Die Suidwestertjie
Related ebooks
Liefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSatyn Omnibus 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGefolterde Verhale: Feëverhale, #6 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbel se dogters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit Veerpen se Skatkamers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGoue Vroue in Wonderland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSeenimf van Samui Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsErfgenaam vir Groenvlei Rating: 1 out of 5 stars1/5'N Sigeuner se Kersfees Soen Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKronkelpaaie van die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDebora gaan huis toe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTienerharte 1: Hartklop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwaard van die Gode (Afrikaans Edition) (Afrikaanse uitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe dae Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter Bring Haar Terug Rating: 5 out of 5 stars5/5Gees van die Labrador Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSindikaat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElim Rating: 3 out of 5 stars3/5Paula Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBet-El: En daar was engele Rating: 3 out of 5 stars3/5Nadia: Paaie van hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPolvyntjie se Ridder Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKersvader Kom Dorp Toe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDryf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTemmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Adrenalien: Die waarheid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie blou van onthou Rating: 3 out of 5 stars3/5Mieke 3: Weerlig oor Mtwana Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkeur Rating: 5 out of 5 stars5/5Israel-reeks 5: Go'el Yisra'el Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Die Suidwestertjie
Rating: 5 out of 5 stars
5/5
1 rating0 reviews