Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook195 pages2 hours
Ver pad na Königsee
Rating: 0 out of 5 stars
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Die pragtige Ezette Nel met haar blink, swart hare en besonderse turkoois oë, is ’n Afrikaans-onderwyseres by ’n hoërskool. Hoewel die skool se druk buitemuurse program baie van haar tyd in beslag neem, het sy twee groot voorliefdes: sy is hartstogtelik lief vir diere en sy wil baie graag nog ’n hele string boeke skryf.
Haar amper-verloofde, Charl Myburgh, is ’n LO-onderwyser en ’n plesiersoeker wat veel eerder rondrits as om rustig tuis te bly. Ezette het hom lief en geniet sy geselskap, maar tog wonder sy soms: Is hulle regtig geesgenote?
Dan ontmoet sy Derek Myburgh, Charl se ouer broer wat ’n veearts is en toevallig haar twee groot voorliefdes deel. Tot Ezette se groot ontsteltenis voel sy dadelik baie aangetrokke tot hom en is hy vir haar byna onweerstaanbaar aantreklik . . .
Maar sy vind gou uit dat sy nie net moet rekening hou met haar kloppende hart nie, maar ook met haar naderende verlowing, haar onderwyspos en die feit dat Derek Myburgh
haar reeds soos ’n ware skoonsuster behandel . . .

Author
Ettie Bierman
Ettie Bierman is ’n alombekende, gewilde skrywer van romantiese verhale. Sy is getroud met Roelf van Rensburg, self ook skrywer en oud-uitgewer. Hulle woon sedert 2003 aan die suidkus van KwaZulu-Natal.
Related to Ver pad na Königsee
Related ebooks
Sonder Chocolate Charlie Rating: 4 out of 5 stars4/5Byna liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSanta Gamka Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiefde is 'n sprokie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Kinders Grim en die Verskiete Ster: Die Kinders Grim, #2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMonument Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbel se dogters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Diepsee Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGabriella en die hertog van harte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAlfa Erfgenaam Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord in die beloofde land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem op reis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeen Vergiffenis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBrigadier en die raaiselponie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDroomdelwers Rating: 5 out of 5 stars5/5Speurhond Willem in Australië Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRaak die Monsters almal meer Skrikwekkend nader aan toemaak tyd nie? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGedaantes en Geraamtes Omnibus 3 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoljander Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLiewe, Zander Steyn Rating: 4 out of 5 stars4/5Engel in die teater Rating: 5 out of 5 stars5/5City Girl en die swart hings Rating: 5 out of 5 stars5/5Dryf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkilpoppe Rating: 5 out of 5 stars5/5Trousseaukis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSonligdroom Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Poort 1: Bewakers Rating: 1 out of 5 stars1/5Van altyd af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Jongste Meisie in Maasdorpskool Rating: 4 out of 5 stars4/5
Reviews for Ver pad na Königsee
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews