Unavailable
Unavailable
Unavailable
Ebook345 pages6 hours
Toorberg
Rating: 3.5 out of 5 stars
3.5/5
()
Unavailable in your country
Unavailable in your country
About this ebook
In die wilde nagte of bedags as die son bloed uit ’n klip wil trek en ’n mens se gedagtes koorsig maal – dan loop waarheid en verdigsel, geskiedenis en toekoms, lewe en dood deurmekaar op Toorberg, erfgrond van die Moolmans.
Hiermee moet die magistraat rekening hou wanneer hy die dood kom ondersoek van klein Noag, ’n kind van die weemoed, wat nie heeltemal van dié aarde was nie. En daagliks kring die saak uit, verdiep dit totdat dit selfs die wese van die regspraak uitdaag. Daar word van die magistraat verwag om oor ’n hele stam te oordeel, oor die lewendes en die dodes. Hy moet elkeen se skuld bepaal en daarom almal se “sondes oopkrap”.
Maar die Moolmans is ’n familie wat “van die oerdae vir hul eie sondes leer sorg het”. Ouers sny kinders uit hul lewens, stoot hulle opsy as Stief-Moolmans-“weggooivelle” in die Stiefveld, of stedelinge wie se name nie meer oor hulle lippe kom nie. Die Moolmans vergewe nie. Nie as hul stambloed verraai word nie.
Hiermee moet die magistraat rekening hou wanneer hy die dood kom ondersoek van klein Noag, ’n kind van die weemoed, wat nie heeltemal van dié aarde was nie. En daagliks kring die saak uit, verdiep dit totdat dit selfs die wese van die regspraak uitdaag. Daar word van die magistraat verwag om oor ’n hele stam te oordeel, oor die lewendes en die dodes. Hy moet elkeen se skuld bepaal en daarom almal se “sondes oopkrap”.
Maar die Moolmans is ’n familie wat “van die oerdae vir hul eie sondes leer sorg het”. Ouers sny kinders uit hul lewens, stoot hulle opsy as Stief-Moolmans-“weggooivelle” in die Stiefveld, of stedelinge wie se name nie meer oor hulle lippe kom nie. Die Moolmans vergewe nie. Nie as hul stambloed verraai word nie.
Unavailable
Author
Etienne van Heerden
Etienne van Heerden is in 1954 in Johannesburg gebore. Hy ontvang die Eugène Marais-prys vir sy kortverhaalbundel My Kubaan. In 1986 verskyn Toorberg, wat wyd bekroon word. Hy is ook bekend vir romans soos Die swye van Mario Salviati (2000), 30 nagte in Amsterdam (2008) en Klimtol (2013). Hy is professor in o. m. kreatiewe skryfwerk aan die UK.
Read more from Etienne Van Heerden
Gebeente Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlimtol Rating: 4 out of 5 stars4/5Asbesmiddag Rating: 4 out of 5 stars4/5Die biblioteek aan die einde van die wêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn stede van die liefde Rating: 4 out of 5 stars4/5My Kubaan Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Toorberg
Related ebooks
Toorbos Rating: 4 out of 5 stars4/5Noudat slapende honde Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Verdwyning van Mina Afrika Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Afrikaanse Kortverhaalboek: Sewende, hersiene uitgawe Rating: 4 out of 5 stars4/5Wonderboom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk stamel ek sterwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKringe in 'n bos: Skooluitgawe Rating: 4 out of 5 stars4/5Vatmaar: ’n Lewendagge verhaal van ’n tyd wat nie meer is nie Rating: 4 out of 5 stars4/5Getuie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoerbeibos Rating: 5 out of 5 stars5/5Die verevrou Rating: 5 out of 5 stars5/5Die laaste karretjiegraf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dao van Daan van der Walt Rating: 4 out of 5 stars4/5Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) Rating: 5 out of 5 stars5/5Bidsprinkaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Die blou van onthou Rating: 3 out of 5 stars3/5Spertyd Rating: 5 out of 5 stars5/5Kringe in 'n bos Rating: 4 out of 5 stars4/5So was dit: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVers & vrou: 258 gedigte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie melkweg en die miskruier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp 'n dag, 'n hond Rating: 5 out of 5 stars5/5Kyk my in die oë Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kind uit die wingerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpore in die Arep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTrousseaukis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsReisiger Rating: 0 out of 5 stars0 ratings150 Stories Rating: 1 out of 5 stars1/5Niggie Rating: 3 out of 5 stars3/5'n Oomblik in die wind Rating: 4 out of 5 stars4/5
Reviews for Toorberg
Rating: 3.687499875 out of 5 stars
3.5/5
16 ratings2 reviews
- Rating: 4 out of 5 stars4/5The Magistrate comes to the farm in a remote area of South Africa to investigate the death of a young boy that fell into a drilling hole. As he investigates and learns about the past and current generations of farmers, from the farms founder to the current inhabitants of the land, both in the core family and the illegitimate or scorned family branches, he paints a picture of life in rural South Africa at the time and how parental expectations and individual characters clashed and resulted in a complex environment full of resentment, racial and social separations.
I liked the way the past generations were present in the story by way of their spirits. Each of them in turn was present at the site of the young boy's death and in showing up, lets us in on some of his history. As we learn what happened that day, the event is put into the context of the family history. - Rating: 4 out of 5 stars4/5A child has died under mysterious circumstances on a rural Afrikans farm inhabited by two branches of the same family, the "legitimate" branch and the "dark" branch. A lonely magistrate is dispatched to investigate and rule on the death. He interviews various family members, each of whom relates his or her version of the facts. Secrets and unresolved issues from the past are exposed. There is even a little magical realism, as some of the narrators are ancestors long deceased. (However, I don't think the magical realism aspect of the book is prominent enough to discourage those who don't care for the genre to decline to read this book. Highly recommended.4 stars