Start Reading

De Enigste Erfgenaam: Soos genade van bo, het 'n ongelukkige kind, groot seëninge ontvang

Ratings:
290 pages2 hours

Summary

'n Goeie ouerhuis het Henry nie geken. Mishandeling en drankmisbruik het elke dag voor hom afgespeel. Hy het weggeloop en by straat kinders aangesluit. Met elke dag se avonture, hartseer trane, russies en dankbaarheid het hy drome gehad. 'n Supermark bestuurder het hom die nodige leiding gegee en kon sy skoolopleiding voltooi. 'n Onverwagte ontmoeting het plaasgevind tussen 'n dierbare ou oom en Henry. Hul vriendskap het gegroei tot onafskeidbaarheid. 'n Pa en seun band het ontstaan met spesiale oomblikke. Ouderdom het by oom Phillip ingetree en 'n hartaanval het hom tot sterwe gebring. Met dankbare trane was Henry Botha Die Enigste Erfgenaam

Read on the Scribd mobile app

Download the free Scribd mobile app to read anytime, anywhere.