Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Vroeë lesers: Vlak 1 sigwoord-boek – 7 maklik leesbare stories met sigwoorde

Ebook350 pages29 minutes

Vroeë lesers: Vlak 1 sigwoord-boek – 7 maklik leesbare stories met sigwoorde

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

As jy jou gr. R- en kleuterskoolkinders wil leer hoe om te lees, dan is hierdie die perfekte boek om mee te begin. Die sigwoord-boek beskik oor eenvoudige teks, herhalende woorde en illustrasies om jou kind te help met vooruitskattingsvaardighede en begrip. Dit is uitstekend vir beginner-lesers tussen die ouderdomme van 2 tot 5 jaar.

Die boek bestaan uit sewe stories, onder meer: Is jy my maatjie, Is jy ’n monster, Alles oor Kersfeesvader, Wil jy speel, As jy jou hond liefhet, Die lekkerste speelgrond nog en My eerste dag by die kleuterskool.

Sigwoord-flitskaarte en aktiwiteite word in hierdie boek verskaf. Die boek is deur ’n professionele opvoedkundige geskryf wat vir die afgelope 30 jaar vir duisende kinders leer hoe om te lees. Jy sal jou kind ’n groot hupstoot gee as jy hierdie boek aankoop.

LanguageAfrikaans
Release dateDec 5, 2018
ISBN9781507122532
Vroeë lesers: Vlak 1 sigwoord-boek – 7 maklik leesbare stories met sigwoorde

Related to Vroeë lesers

Related ebooks

Related articles

Reviews for Vroeë lesers

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Vroeë lesers - Katrina Kahler

    Inhoudsopgawe

    Raad aan ouers

    Storie 1

    Is jy my maatjie?

    Storie 2

    Is jy ’n monster?

    Storie 3

    Alles oor Kersvader

    Ouers, julle sal dalk hierdie vrae vir jul kinders moet lees.

    Storie 4

    Wil jy speel?

    Storie 5

    As jy jou hond liefhet

    Storie 6

    Die lekkerste speelgrond nog!

    Storie 7

    Ons eerste dag by die kleuterskool

    Raad aan ouers

    Baie dankie vir die aankoop van My Eerste Boek 1. Ek weet dat hierdie boek u kind sal help ten einde te kan leer hoe om te lees. Herhalende teks, eenvoudige sinne en illustrasies is alles essensiële elemente in ’n beginnersleesboek.

    Wanneer ’n volwassene lees, fokus hul oë op een uit ses woorde. Lesers wat vlot kan lees kan altyd vooruitskattings maak en betekenis uit die woorde en illustrasies op ’n bladsy maak. Dit is wat jy wil hê jou kind moet bereik. Dikwels dink ouers hulle help hul kinders deur die illustrasies toe te hou. Moenie. Die illustrasies sal u kind help om ʼn voorspelling te maak van wat die sinne

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1