Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Omnibus 1
Unavailable
Omnibus 1
Unavailable
Omnibus 1
Ebook1,324 pages13 hours

Omnibus 1

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Omnibus 1 deur Johan Crous, met vier verhale. Amper 1000 bladsye.

Paula:
Toe Paula Van As se dogtertjie in 'n motorongeluk sterf en sy vermink word, skei haar man haar omdat sy nie meer mooi is nie. Haar lewe kom tot stilstand en sy onttrek haar van die samelewing. Wie wil met 'n geskende vrou sosialiseer?
Marius en Yolanda Van der Sandt bly haar vriende en sy word steeds na hul weeklikse byeenkomste genooi.
Werner Brits, 'n wees, word by sy werk afgedank na sy meisie hom afgesê het omdat hy 'n dromer is en net droom oor sy besigheid. Werner gaan studeer in Frankryk en bring sy eie besigheid op die been.
Toe Werner se oom hom inlig hy het nog een familielid oor, Marius Van der Sandt, gaan hy besoek aflê. Werner ontmoet ook vir Paula, dertien jaar ouer as hy. Hy raak op die plek verlief op haar.....

Tanya se tweede keer:
Tanya se jeugliefde en eggenoot, Jaco, behandel haar sleg en lig sy hande vir haar. Na hy sy derde keer ontrou was skei sy van hom ten opsigte van tafel en bed.
Sy neem haar voor om nooit weer na 'n jong man te kyk as sy weer sou trou nie. Sy ontmoet 'n ouer man op sosiale media, wie dieselfde stokperdjie as sy het. Na Jaco haar pimpel en per geslaan het, skei sy van hom.
Jaco ontsnap uit die tronk en wil op haar wraak neem, maar Meyer red haar en neem haar na sy plaas. Tanja raak mettertyd verlief op Meyer en hulle verklaar hul liefde en trou.
Jaco ontsnap weer en sal nie rus voor bloed gevloei het nie.

Pieter Bring haar terug:
Ou Kaapse Verhaal.
Na Santie se man sterf moet sy hul drie kinders alleen grootmaak as weduwee. Pieter Verloor sy vrou en dogter aan die groot griep en koors en leef alleen as swerweling op soek na 'n nuwe tuiste.
Pieter red die lewe van Santie se dogtertjie toe sy by haar oupa kuier en Santie sien die bebloede verbande en sien hom aan as 'n rondloper. Sy jaag hom weg.
Wanneer Santie hom weer onregverdig verneder vat hy die pad en sy besef sy het hom, haar aanstaande buurman, onregverdig behandel. Sy kan hom nie om verskoning vra nie want hy is weg.
Wanneer haar dogter ontvoer word vra sy hom om hulp.

Driesman kom tot rus:
Ou Kaapse Verhaal.
Andries Dreyer, wees, optelkind en wewenaar, begin swerf na sy aanneem ouers uitgesterf het. Sy aanneem moeder het hom die waarheid vertel dat sy nie sy eie moeder is nie. Hy soek orals na sy werklike ma.
Hy raak na twee jaar moeg en koop vir hom 'n plaas. Hy ontmoet die kwaai buurvrou, Martie, 'n kinderlose buurvrou. Sy staan hom by in die soektog na sy eie ma. Wat hy ontdek verstom hulle.

LanguageAfrikaans
PublisherJohan Crous
Release dateOct 11, 2015
ISBN9780620683678
Unavailable
Omnibus 1
Author

Johan Crous

Johan CrousI started to write during many recovery periods in Hospital due to surgery.Police officer by day, specializing in event management (disabled).Married to KarinTwo daughters and one granddaughter.

Read more from Johan Crous

Related to Omnibus 1

Related ebooks

Related articles

Reviews for Omnibus 1

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words