Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Vertrou nie op prinse
Unavailable
Vertrou nie op prinse
Unavailable
Vertrou nie op prinse
Ebook297 pages4 hours

Vertrou nie op prinse

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Wanneer Louise le Roux van die buiteland terugkeer, verwerf sy ʼn droompos – as kuratrise van een van die belangrikste private kunsversamelings in Suid-Afrika. Gou is dit duidelik dat iets nie pluis is in die versameling van die Schoongelegen-herehuis nie. Haar ondersoek na die ongerymdhede ontwikkel in ʼn nagmerrie wanneer haar lewe bedreig word.
Haar taak word verder gekompliseer deur die wisselvalligheid van haar verhouding met die twee aantreklike mans op Schoongelegen, die enigmatiese Ryk Hofmeyr – magnaat, wynboer, kunskenner – en die seunsagtige Martin, sy privaatsekretaris, wat duidelik been-af op Louise is. En verder is daar die Contessa, wat ʼn onpeilbare verbintenis met albei mans het . . .
Louise se vertwyfeling oor wie om te verdink en wie om te vertrou word vererger deur die vertwyfelinge van haar eie hart.
LanguageAfrikaans
PublisherTafelberg
Release dateDec 2, 2015
ISBN9780624077664
Unavailable
Vertrou nie op prinse
Author

Evelyn Wessels

Evelyn Wessels is die skuilnaam van ʼn skrywer met ʼn vars nuwe aanslag. Vertrou nie op prinse is haar eerste roman.

Related to Vertrou nie op prinse

Related ebooks

Related articles

Reviews for Vertrou nie op prinse

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words