Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe
150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe
150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe
Ebook28 pages13 minutes

150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

“Mislukking kan jou vernietig as jy swak is, maar as jy sterk is kan jy mislukking vernietig"

-Wael El-Manzalawy

Een aanhaling kan 'n hele hoofstuk opsom. Hierdie boek bevat sowat 150 aanhalings deur talle internasionale denkers.

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateMay 4, 2018
ISBN9781507137178
150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe

Related to 150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe

Related ebooks

Related articles

Reviews for 150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe - Wael El-Manzalawy

    150 Aanhalings Oor

    Sukses En Die Lewe

    Deur

    Wael El-Manzalawy

    Inhoud

    Omtrent Die Skrywer................................. 3

    Voorwoord...............................................4

    150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe.......... 5

    Resensies................................................. 14

    Omtrent Die Skrywer

    Wael El-Manzalawy is 'n Egiptiese skrywer. Hy is gebore in 1973. Hy gradueer by die Engelse Departement in die Kuns Fakulteit. Hy het 'n diploma van die Fakulteit Opvoedkunde. Hy het gegradueer by 'n instituut vir die voorbereiding van die Islamitiese geleerdes. Hy skryf artikels en kortverhale in Arabies en Engels. Sy artikels en kortverhale is deur baie koerante, tydskrifte en webwerwe gepubliseer.

    Voorwoord

    Gooi 'n klip in stilstaande water. Jy kan die wêreld verander. "- Wael El-Manzalawy

    Een aanhaling kan die idee van 'n hele hoofstuk opsom. Jy kan baie jare in die lewe spaar deur net een aanhaling te lees. Hierdie boek bevat sowat 150 aanhalings deur talle internasionale denkers. Ek hoop dat hierdie boek nuttig sal wees. Ek sien uit na jou terugvoer.

    150 Aanhalings Oor Sukses En Die Lewe

    Mislukking kan jou vernietig as jy swak is, maar as jy sterk is, kan jy mislukking vernietig.Wael El-Manzalawy

    "Baie mense rondom jou

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1