Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Judit
Unavailable
Judit
Unavailable
Judit
Ebook280 pages3 hours

Judit

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Toe generaal Holofernes sy strydmagte op die Jisreëlvlakte vestig, word die dorpie Betulië se voedsel- en watervoorraad afgesny. Maar Holofernes hou nie rekening met Judit se toewyding aan haar God en volk nie. Uiteindelik vervul Judit haar roeping, al is dit nie op die manier wat sy gedink het sy sal nie. ’n Gids vir Bybelstudie dra by tot die waarde van hierdie roman oor ’n geliefde en beroemde vrou uit Bybelse tye.
LanguageAfrikaans
PublisherLux Verbi
Release dateJul 1, 2016
ISBN9780796319517
Unavailable
Judit
Author

Lauren Jacobs

Lauren Jacobs vertel graag die verlore verhale van vroue uit Bybelse tye. Sy is ’n bevestigde Messiaanse prediker met ’n meestersgraad in berading. Lauren het ’n passie vir die bemagtiging van vroue deur stories. Sy is passievol oor haar liefde vir God en bly in Somerset-Wes saam met haar man en haar hond Pilach.

Related to Judit

Related ebooks

Related articles

Reviews for Judit

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words