Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Onbekende tyd van geluk
Onbekende tyd van geluk
Onbekende tyd van geluk
Ebook25 pages24 minutes

Onbekende tyd van geluk

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Marie finds herself alone after the sudden death of her mother. with no money or work Marie feels lost, until she find a job and work for Anna . Her life changed in a remarkable way

LanguageEnglish
PublisherDaleen Barnes
Release dateJan 18, 2016
ISBN9780620695251
Onbekende tyd van geluk
Author

Daleen Barnes

The sky is the limit, but fly as high as you want My experiences inspired me to write about life challenges as it could be an inspiration to the readers in different ways Writing has become my daily bread and the enjoyment of writing puts a smile on my face . We can dream but in the end we wake up and make that dream comes alive

Related to Onbekende tyd van geluk

Related ebooks

YA Family For You

View More

Related articles

Reviews for Onbekende tyd van geluk

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Onbekende tyd van geluk - Daleen Barnes

    ONBEKENDE TYD VAN GELUK DEUR DALEEN BARNES

    Kopiereg © 2017 Daleen Barnes. Alle regte voorbehou.

    Alle regte voorbehou. Omslagontwerp deur Daleen Barnes. Boekontwerp deur Daleen Barnes. Geen gedeelte van hierdie boek mag reproduseer wees in enige vorm of deur enige elektroniese or meganiese middel, insluitende inligting stoor en herwinning stelsel sonder skriftelike toestemming van die skrywer. Die enigste uitsondering is deur ‘n resensent wie mag kort uitreksels in hersiening te haal. Hierdie boek is ‘n werk van fiksie. Name, karakters, plekke en voorvalle in eerder produkte van die skrywer se verbeelding of is denkbeeldig gebruilk. Enige ooreenkomste met werklike persone, lewende of dooie is heeltemal toevallig.

    Rig alle korrespondensies en ander navrae aan die skrywer.

    Dek die ontwerp en geskep deur Daleen Barnes

    Gepubliseer en vervaardig in die Republiek Van Suid Afrika

    Self gepbubliseer: 2017

    Marie lê nog warm in haar bed en besef dis naweek en sy het geen rede om vanoggend vroeg uit die bed te klim nie. Sy maak haar oë weer toe en hoor die reën saggies teen die vensterruit val. Die wind klink maar kwaad en dan hoor sy voetstappe in die gang.

    Haar deur gaan saggies oop en sy draai haar stadig dog lui om na die deur om te sien wie dit is. Haar mamma, Santie, glimlag en begroet haar met n warm beker koffie in die hand. Marie forseer haarself stadig op teen die bedlening.

    More mamma. Het mamma lekker geslaap?

    Ag my kind jy weet die bloeddruk wil maar net nie vir my los nie. Het verskriklike hoofpyne gehad, maar ek voel baie beter nou.

    Santie gaan sit op die punt van Marie se bed en gee die beker koffie aan Marie.

    "So wat is jou planne vandag? Vra Santie vir Marie om die stilte te verbreek.

    Marie sug en dink eers diep voor sy haar moeder beantwoord. Sy sou vandag na Pieter se huis gegaan het en by hulle vleis braai aangesluit het. Pieter is ‘n ou

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1