Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie
Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie
Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie
Ebook36 pages21 minutes

Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

'n Agter die skerms kykie na die wrede werklikheid van saamleef met 'n kolon-sakkie. My grootste seer en grootste vernedering. Waarom EK, Here? My stryd om my geloof in God te behou...Die boek bevat die stinkende waarheid en is nie geskik vir 'sissies' nie. Dis ook nie 'n Sondagskool piekniek nie, hier word reguit en kaalvuis die waarheid gepraat. Dis 'n blik hoe ek op my kniee gebring is en hoe God steeds wonderwerke kan doen. Deur my storie te lees, waarborg ek jou dat jy inspirasie in jou eie moeilike tye sal kry. Ek se nie verniet "Ek is God se blue-eyed girl nie'!

LanguageAfrikaans
PublisherJoey Haywood
Release dateSep 5, 2016
ISBN9781370677603
Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie
Author

Joey Haywood

My naam is Joey Haywood. Ek is op 7 Oktober 1965 in die Ooskaapse dorp, Queenstown, gebore. As jong dogter was ek baie lief vir lees en het altyd daarvan gehou om my eie stories op te maak. Ek het altyd my klasmaats gehelp met hul opstelle en teen die tyd dat ek my eie opstel moes skryf, het my idees opgedroog, wat swak punte veroorsaak het. Ek het my droom om te skryf aan een van my Afrikaanse onnies vertel en sy het gese dat ek gladnie die talent daarvoor het nie. Ek het haar geglo, want onnies is mos nooit verkeerd nie, of hoe? Wel, ek het haar verkeerd bewys! Ek het al 3 boeke geskryf en ook 'n digbundel. Met my grootword jare tot volwassenheid, het ek baie moeilike en seer tye beleef. My grootste seer en vernedering het egter begin toe ek 44 jaar oud geword het. Ek het, agv 'n pitsweer, 'n kolostomiesakkie gekry. Vir my was en is dit steeds, die grootste seer en vernedering in my lewe. Ek vertel MY ondervinding enervaringe met 'n kolostomiesakkie. My boodskap aan almal wat die storie lees, is om nooit moed op te gee nie, al gaan dinge hoe moeilik. Reik jou hand uit na Bo en God sal jou uitlig uit die moeilike situasie waarin jy is. Niks is vir God te mooeilik of onmoontlik nie.

Read more from Joey Haywood

Related to Die Wrede Werklikheid

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die Wrede Werklikheid

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Wrede Werklikheid - Joey Haywood

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1