Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Kronkelpaaie van die lewe
Kronkelpaaie van die lewe
Kronkelpaaie van die lewe
Ebook149 pages3 hours

Kronkelpaaie van die lewe

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Soms loop die lewe snaakse en wrede draaie met ‘n mens, maar daar met God se genade en liefde, word elke draai weer erens ‘n reguit, gelyk pad. Kronkelpaaie van die lewe is 'n boek wat jy nie wil neersit nie.Kronkelpaaie van die lewe is een van die mees grypendste verhale wat ek al ooit gelees het. Ek kon dit letterlik nie neer sit nie. Die karakters word lewendig in jou verbeelding en jy voel saam met hulle. Die skrywer van die verhaal sorg dat jy n handvol sneesdoekies byderhand hou! Dis n MOET LEES boek!
Kay Jordell
Ek het nie woorde om te kan beskryf nie. Die boek het my verbeelding aangegryp. Elke persoon se lewenspad, het ek saam hulle geloop, met ‘n glimlag hier en n traan daar. Ek het Sonja se pyn gevoel. Ook het ek besef dinge gebeur met n doel. Met al ons kronkelpaadjies in die lewe, loop God saam ons.
Jana Watt

LanguageAfrikaans
Release dateSep 16, 2016
ISBN9781370606702
Kronkelpaaie van die lewe
Author

Joey Haywood

My naam is Joey Haywood. Ek is op 7 Oktober 1965 in die Ooskaapse dorp, Queenstown, gebore. As jong dogter was ek baie lief vir lees en het altyd daarvan gehou om my eie stories op te maak. Ek het altyd my klasmaats gehelp met hul opstelle en teen die tyd dat ek my eie opstel moes skryf, het my idees opgedroog, wat swak punte veroorsaak het. Ek het my droom om te skryf aan een van my Afrikaanse onnies vertel en sy het gese dat ek gladnie die talent daarvoor het nie. Ek het haar geglo, want onnies is mos nooit verkeerd nie, of hoe? Wel, ek het haar verkeerd bewys! Ek het al 3 boeke geskryf en ook 'n digbundel. Met my grootword jare tot volwassenheid, het ek baie moeilike en seer tye beleef. My grootste seer en vernedering het egter begin toe ek 44 jaar oud geword het. Ek het, agv 'n pitsweer, 'n kolostomiesakkie gekry. Vir my was en is dit steeds, die grootste seer en vernedering in my lewe. Ek vertel MY ondervinding enervaringe met 'n kolostomiesakkie. My boodskap aan almal wat die storie lees, is om nooit moed op te gee nie, al gaan dinge hoe moeilik. Reik jou hand uit na Bo en God sal jou uitlig uit die moeilike situasie waarin jy is. Niks is vir God te mooeilik of onmoontlik nie.

Read more from Joey Haywood

Related to Kronkelpaaie van die lewe

Related ebooks

Related articles

Reviews for Kronkelpaaie van die lewe

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Kronkelpaaie van die lewe - Joey Haywood

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1