Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Die Swart Kat slaan 'n ster: Die Swart Kat, #2
Unavailable
Die Swart Kat slaan 'n ster: Die Swart Kat, #2
Unavailable
Die Swart Kat slaan 'n ster: Die Swart Kat, #2
Ebook83 pages1 hour

Die Swart Kat slaan 'n ster: Die Swart Kat, #2

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Op meesterlike wyse fnuik die Swart Kat selfs die mees formidabele aanslag op land en volk.

Ontvoering, terrorisme, gemene spel - waar avontuur ook al aan’t broei is - betree die Swart Kat onverskrokke en naamloos die misdaad arena.

Die Swart Kat onsien persoonlike veiligheid ter wille van die beskerming van die Westerse Wêreld, maar eendag - so word dit geglo - sal onthou word hoe dié beskeie seun die swaard getrek het teen die bose magte van die misdaad. Die afdruk van die katspoor hét gekom om te bly.

LanguageAfrikaans
PublisherChris Sasner
Release dateFeb 16, 2017
ISBN9781536508079
Unavailable
Die Swart Kat slaan 'n ster: Die Swart Kat, #2
Author

Chris Sasner

Chris Sasner, alias van Gert Basson se eerste verhaal word in Die Jongspan gepubliseer terwyl hy in standerd drie is. Gert Basson Geboortenaam Gert Cornelius Basson  Nasionaliteit Suid-Afrika  Beroep Joernalis, redakteur, skrywer Chris Sasner Die Swart Kat slaan neer, en ander avonture Die Swart Kat slaan 'n ster, en verdere avonture Die Swart Kat slaan 'n noot, en ander avonture Die Swart Kat slaan 'n nar, en ander avonture Die Swart Kat slaan 'n vos, en verdere avonture Skrywersname: Gert Basson Dirk de Beer Lindeque de Beer Cor Lindeque Hugo le Roux Danz Cloete Chris Sasner Gert Cornelius

Related to Die Swart Kat slaan 'n ster

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die Swart Kat slaan 'n ster

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words