Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Ontvang Jou Wonderwerk
Ontvang Jou Wonderwerk
Ontvang Jou Wonderwerk
Ebook64 pages28 minutes

Ontvang Jou Wonderwerk

Rating: 5 out of 5 stars

5/5

()

Read preview

About this ebook

Hierdie is 'n opwindende boek wat jou sal inspireer namate jy die geheim tot die lewe, geluk en sukses ontdek.

Wees getrou aan jouself en volg jou hart.

Laat die wonderwerke wat jy so graag wil hê moet gebeur, jou lewe vul!

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateMar 5, 2017
ISBN9781507175569
Ontvang Jou Wonderwerk
Author

Bernard Levine

Awesome Love Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed What would you do for the one you love? Who took the name of God out of the Bible? 100's of Opportunities for you to make money How to witness to Jews about Jesus You are not supposed to know the Secrets of the Jews  Intimate Sex Secrets of the Jews The Best of Bernard Levine The Secrets of the Jews How to find a job quickly and easily Make money collecting books, get free celebrity autographs and more! Expert Telemarketing The Secrets of the Jewish World Why I left the Jewish religion to follow Jesus How to meet your soul mate There Is Nothing to Pay! Meet Freddy the friendly Fireman How to please your loved one in 100 different ways Children love Nursery Rhymes Children love to tell jokes Get paid for the poems you write How To Receive Your Miracle The Fun Conversation Book Change Your Destiny A Book Full of Wonderful Exciting Surprises Meet Tommy the funny Toy Maker How to get paid appearing in TV Ads and Soapies The Secrets of Life Fun By The Ton Make money collecting everyday easy to find items The World's Best Loved Inspiration Save the Jews Do You Remember? Children Love to Sing How to make your life more exciting You can never say ‘Thank You’ enough to Jesus The Jewish Confidential Files never published before When you pray, God sends angels Did you live? Did you love? Did it matter? Darling, I want you to know how very special you are to me Have you heard there are going to be prizes handed out in heaven?  What would you do if you saw Jesus? The Bernard Levine Christian Library Your Favorite Bernard Levine Christian Books How to Get Paid and Start Earning a Good Income Thank God for His Angels that Watch Over You Thank God for the day that Jesus took your place Caring is going to the ends of the world for a stranger

Read more from Bernard Levine

Related to Ontvang Jou Wonderwerk

Related ebooks

Related articles

Reviews for Ontvang Jou Wonderwerk

Rating: 5 out of 5 stars
5/5

1 rating0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Ontvang Jou Wonderwerk - Bernard Levine

    Hierdie is ‘n opwindende boek wat jou sal inspireer namate jy die geheime van die lewe, geluk en ook sukses begin ontdek.

    Wees getrou aan jouself en volg jou hart.

    Laat die wonderwerke waarna jy so verlang, begin gebeur in jou lewe!

    Opgedra aan

    My geliefde vrou, Chrissie:

    Dankie vir al jou liefde en toegeneentheid.

    Opreg uit my hart,

    Bernard

    Liewe Vriend

    Ek móét net hierdie met jou deel...

    Ek móét jou net iets belangrik vertel...

    Ek weet die lewe is nie maklik vir jou nie. Jy is deur baie dinge. Jy het diep seergekry. Jou pyn is intens. Jy wonder hoekom daar soveel probleme in jou lewe is. Soveel frustrasies. Soveel toetse, beproewinge en swaarkry.

    Jy is in die steek gelaat. Keer op keer teleurgestel. Jy het moed opgegee en gee nie meer ‘n flenter om nie.

    Ek wil net vir jou sê dat God te midde van al hierdie dinge by jou is.

    God sien elke traan wat jy stort. God voel jou pyn en weet waardeur jy gaan. God wil jou regtig help. Hy ís daar. Maar jy moet eers die deur oopsluit. Jy moet die deur wyd oopmaak.

    Wanneer ‘n hart gebroke is, wanneer ‘n lewe geruïneer is, is dit nie maklik om die stukke op te tel en van vooraf te begin nie. Maar jy móét! Daar is geen ander manier Boontoe nie! Jy moet laat gaan! Dit is ‘n splinternuwe seisoen. Dit is die begin van ‘n nuwe dag.

    Ek weet jy kan nie sommer maar net vergeet nie, maar jy moet ‘n nuwe lewe vir jouself begin. Jy moet uit die dieptes uit opstaan en oor die berg klim.

    Daar is hulp – en daar is hoop.

    Die Hand van God

    Dinge gaan nou vir jou verander. Die lewe gaan beter word. Jy is nou oppad na ‘n nuwe begin. Sê my, wat verwag jy van die lewe? Wat is jou diepste drome wat jy bewaarheid wil sien? Wat is baie belangrik vir jou? Wat ag jy die hoogste? 

    Die lewe is nie net ‘n reguit streep nie. Daar is kurwes, draaie, soet en suur. Jy het baie suur ervaar - vir heeltemal te lank. Dit is nou tyd om op te staan. Jy weet van al die mooi wat eens in jou lewe was. Jy sal dit weer vind as jy diep binne-in jou daarna soek. Jy weet wat

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1