Start Reading

Die Weerwolf van die vloot

Ratings:
260 pages4 hours

Summary

Privaat Eerste klas Aiden Kaas het by die Mariene aangesluiot vir al die verkeerde redes. Na ontplooing na Irak op negentien, wou hy net sy toer klaar maak. Maar nadat hy deur 'n waarskynlike mal majuhideen gebyt is, ly hy aan 'n seldsame siekte , een met nagevolge wat hy nie in sy woldse drome sou kon voorspel nie. En die siekte het hom aan groter gevare bloodgestel as wat sy onplooing ooit kon. Aiden besef wat dit beteken om 'n man te word, en hoe hy tot verhaal moet kom met wat hy geword het.

Waarskuwing: Boek bevat dele met geweld en seks.

Read on the Scribd mobile app

Download the free Scribd mobile app to read anytime, anywhere.