Van Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning
4/5
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
Related to Van Skoolbank tot bordeelbed
Related ebooks
Van Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning Rating: 5 out of 5 stars5/5Anderkant uit: Stories oor trauma en hoop: Stories oor trauma en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie staat teen Anna Bruwer Rating: 4 out of 5 stars4/5Die leliemoordenaar Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKwaaiwater Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGangster: Ware verhale van albei kante van die strydlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie besoeker Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy Broer se Vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSewe-en-veertig Rating: 5 out of 5 stars5/5Vergelding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoöperasiestories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Rating: 4 out of 5 stars4/5Temmer van sy hart Rating: 5 out of 5 stars5/5Soldaat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKortetjies en 'n lange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMot kry kleur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSirkus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVeldhospitaal 12 Rating: 4 out of 5 stars4/5Piekniek by Hangklip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs die Cape Flats kon praat: Green Eyes en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDubbelspel Rating: 5 out of 5 stars5/5Plesierengel Rating: 5 out of 5 stars5/5Tou Rating: 5 out of 5 stars5/5Die vertes in Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStralerjakkers Rating: 5 out of 5 stars5/5Vreugde vir Larissa Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Rating: 2 out of 5 stars2/5Vader se Sondes Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Van Skoolbank tot bordeelbed
1 rating0 reviews