Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Krabbel : Hoe om Krabbel Te Bemeester in 6 Maklike Stappe
Krabbel : Hoe om Krabbel Te Bemeester in 6 Maklike Stappe
Krabbel : Hoe om Krabbel Te Bemeester in 6 Maklike Stappe
Ebook54 pages33 minutes

Krabbel : Hoe om Krabbel Te Bemeester in 6 Maklike Stappe

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Voor iemand probeer leer hoe om te krabbel moet hy of sy verstaan wat gekrabbel regtig is.Die word krabbel is Duits, en verwys na ‘n persoon wat ‘n sot was, of eenvoudig op ‘n manier. Die modern betekenis van die word verwys na klein prentjies wat ledig gedoen word  wanneer iemand dink, het begin in die 1930s en kan geheg word aan die stadig wees, vir iemand wat tyd mors. 

Al die geskiedenis opsy, ‘n gekrabbel is niks meer as ‘n ongefokusde of onbewuste sketse nie, tipies gemaak terwyl een se aandag veronderstel is om êrens ander gefokus te wees. Dit is hoekom krabbel baie keer ‘n verskyning maak in die bladsygrense van notaboeke of op plak notatjies by die werk; mense wie gebind is in plek en vas sit in ‘n telefoon oproep, lesing ens. sal ‘n pen optel en begin om klein, ongefokusde sketjies maak. Daai is gekrabbel.

Hoe om te Krabbel

Daar is geen regte of verkeerde manier om te krabbel nie, net soos wat daar in die eerste plek geen reg of verkeerde manier is om te skets nie. Krabbel kan grense van ‘n notaboek of plak notatjies net so maklik gebruik as wat hulle ‘n ongerepte wit sketsboek kan gebruik. ‘n Krabbeler kan ‘n nommer 2 potlood, ‘n balpunt pen, of enige ander teken apparaat gebruik wat hy of sy verkies. Solank jy ‘n medium het, is dit moontlik om te krabbel.

Wanneer dit kom by tyd om te krabbel is dit belangrik om jou gedagtes te laat gaan en te fokus op ‘n kreatiewe idee wat op kom. Dalk sien jy ‘n groot letter A op jou briefhoof en besluit om ranke plantjies te teken wat dit omring soos iets uit ‘n ou boek van Grimm’s Fairy Tales. Dalk besluit jy om rose by die rank te teken, verander die A na ‘n volle topiary. Dalk besluit jy om ‘n kasteel bo-op die punt van die A te sit. Dalk teken jy die ranke om te hang en swaai in ‘n ongesiene bries

Gryp die boek om meer te weet

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateSep 19, 2017
ISBN9781507188910
Krabbel : Hoe om Krabbel Te Bemeester in 6 Maklike Stappe

Related to Krabbel

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Krabbel

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Krabbel - The Blokehead

    Krabbel

    Hoe Om krabbel Te Besmeester in 6 Maklike Stappe

    ––––––––

    The Blokehead

    Yap Kee Chong

    8345 NW 66 ST #B7885

    Miami, FL 33166

    Digitale Edisie

    Kopiereg 2014

    Alle Regte Gereserveer. Geen deel van hierdie boek mag herproduseer of gebruik word in enige manier of form op enige ander wyse of dit nou elektronies on meganies, dit beteken jy kan nie enige material in hierdie boek, wenke of idees opneem of kopieer .

    Kry Kennisgewing oor ons Nuwe Vrystellings Hier!

    http://eepurl.com/5x58P

    Like Ons Op Facebook

    https://www.facebook.com/theblokehead

    Kyk Na Ons Ander Boeke

    Habit Stacking: How To Change Any Habit In 30 Days

    Habit Stacking: How To Beat Procrastination In 30+ Easy Steps (The Power Habit Of A Go Getter)

    Gesondheid

    Ebola Outbreak Survival Guide 2015: 5 Key Things You Need To Know About The Ebola Pandemic & Top 3 Preppers Survival

    ***

    Inhoudsopgawe

    Uitgewer se Notas

    Hoofstuk 1- Hoe Om Te Krabbel

    Hoofstuk 2- Maak Merkies

    Hoofstuk 3- Abstrak Geometriese Gekrabbel

    Hoofstuk  4- Krabbel Natuur

    Hoofstuk  5- Woorde en Simbole Gekrabbel

    Hoofstuk 6- Verteenwoordigende Kuns

    Hoofstuk  7- Krabbel Projek

    Hoofstuk  8- ‘n Paar Ekstra Feite en Wenke Oor Gekrabbel

    Oor Ons

    ***

    Uitgewer se Notas

    Vrywaring

    Hierdie publikasie is bedoel om hulpvolle informasie en material te verskaf. Dit is nie bedoel om te diagnoseer, te behandel, gesond te maak, of om enige mediese probleem te voorkom nie, dit is ook nie bedoel om die raad van ‘n geneesheer te vervang nie. Geen aksie moet uitsluitlik gedoen word oor die inhoud van die boek nie. Vra altyd die opinie van ‘n geneesheer of gekwalifiseerde gesondheids professionele persoon oor alle sake aangaande jou gesondheid en voor enige aanpassing tot voorstelle in hierdie boek..

    Die skrywer en uitgewer vrywaar spesifiek alle verantwoordelikhede vir enige aanspreeklikheid, verlies of risiko, persoonlik of andersins, wat aangegaan het as gevolg, direk of indirek, van die gebruik of toepassing van enige inhoud in hierdie boek.

    Enige en alle produk name waarna verwys word in hierdie boek is handelsmerke van hulle onderskeie eienaars. Nie een van hierdie eienaars het die boek geborg, gemagtig, bemark, of goedgekeer nie.

    Lees alle inligting wat verskaf word deur die vervaardigers se produk etikette voor die produk gebruikk of gekoop word. Die skrywer en uitgewer is nie verantwoordelik vir enige eise wat deur vervaardigers gemaak word nie.

    Digitale Edisie 2014

    Vervaardig in die Verenigde State van Amerika

    ***

    Hoofstuk 1- Hoe om te Krabbel

    ‘n Gekrabbel is iets wat amper enige iemand doen van tyd tot tyd.  Of dit nou in klas is of in ‘n besigheids vergadering, op die foon of op die trein, krabbel is ‘n natuurlike reaksie. Vir die wat nie gereeld krabbel nie kan dit lyk na iets misterieus of vreemd wat ontsyfering nodig het.  Gelukkig is dit maklik om te krabbel; jy

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1