Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Vrese van 'n jong moeder
Vrese van 'n jong moeder
Vrese van 'n jong moeder
Ebook87 pages43 minutes

Vrese van 'n jong moeder

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is.

Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte.

Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. 

Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis.

‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie.

 Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet.   Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorteer is deur mense wat weet wat om te doen. Ek glo dat hierdie informasie ook sal help om die gebeurtenis van siekte (morbiditeit) en sterftes (mortaliteit) in hierdie ouderdoms groep te verminder wanneer meer ouers wee twat om te doen en dan hierdie kennis gepas toepas. Moeders sal ook minder angs ervaar , veral omdat sommige moeders hoë bloeddrukke ervaar na geboorte. Enige kennis en ingryppings wat minder angs sal bring gedurende hierdie tydperk moet daarom baie  welkom wees.

LanguageAfrikaans
PublisherGabriel Agbo
Release dateDec 11, 2017
ISBN9781547501885
Vrese van 'n jong moeder

Related to Vrese van 'n jong moeder

Related ebooks

Related articles

Reviews for Vrese van 'n jong moeder

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Vrese van 'n jong moeder - Dr. Gilbert Adimora

    C:\Users\FAVOURED\Downloads\New Doc 18_1.jpg

    Vrese van ‘n jong moeder deur  Gilbert  N. Adimora

    VRESE VAN ‘n JONG MOEDER

    Deur Gilbert Adomora

    ––––––––

    I:\NEWBORN.jpg

    ––––––––

    (KENMERKE WAT DIKWELS GESIEN WORD BY ‘n BABA IN DIE EERSTE LEWENSJAAR WAT ‘n MOEDER BEKOMMERD MAAK)

    ––––––––

    Die skrywer Dr. Gilbert Adimora is ‘n Konsultant Pediater by die Universiteit van Nigerië Akademiese Hospitaal, Enugu en Senior Lektor in die department van pediatrie, kollege van medies, Universiteit van Nigerië Nsukka, Nigerië.

    E-mail: gilbertadimora@yahoo.com

    Webtuiste: authorsden.com/gilbertadimora

    Tel: 234-8033257771

    Facebook: Gilbert Adimora

    INHOUD

    1)  DIE EERSTE DAG IN DIE LEWE

    2)  ASEMHALINGS OBSERVASIES

    3)  KOORS

    4)  DIE Oë

    5)  HERHALENDE OPGOOI

    6)  BEGIN VAN VOEDING

    7)  GEELSUG

    8)  TONG STROP

    9)  GELOKALISEERDE SWELLING VAN DIE KOP

    10)  SWAKHEID VAN ‘n LEDEMAAT

    11)  SWELLING VAN DIE SLEUTELBEEN

    12)  BLOU KLEUR VAN DIE ONDERSTE LEDEMATE

    13)  UITSLAG EN AFDOP VAN DIE VEL

    14)  DIE NAELSTOMP / GRANULOOM

    15)  DERM GEWOONTE

    16)  DIARREE EN GROENERIGE STOELGANGE

    17)  SWELLING VAN DIE BORSTE

    18)  SLAAP PROBLEME

    19)  DRA VAN DIE KOP

    20)  MYLPALE

    21)  DIE HOESENDE BABA

    22)  TANDE EN KOORS

    23)  KOMPLIMENTêRE VOEDING

    24)  IMMUNISERING

    25)  OOR DREINERING

    26)  VAGINALE DREINERING

    27)  MALARIA

    28)  STUIPTREKKINGS

    29)  HARDLYWIGHEID

    30)  ABDOMINALE KOLIEK

    31)  ORALE SPROEI

    32)  GEBOORTE MERKE

    33)  BESNYDING

    34)  ABNORMALE BLOEDING

    VOORWOOD

    Die boek is geskryf vir jong ouers, veral die wat nog nie ervare is in die kuns van moederskap om te help om die angs te verlig wat die geboorte en die sorg van ‘n pasgebore baba volg totdat hulle een jaar oud is.

    Al lyk dit of die titel op moeders fokus, word vaders nie uitgesluit nie en met ook deur hierdie boek gaan omdat hulle ook betrokke is in die bekommernis en begeleidende slapelose nagte.

    Babas is veronderstel om ‘n gewensde geskenk van God te wees en ‘n bondel vreugte en geluk aan hulle ouers, maar dikwels is hierdie vreugde afgekap deur angs as gevolg van die tekort aan kennis, ‘ou vrou stories’,mites en kulturele gelowe wat dikwels nie baie akkuraat is nie, en stuur dan die jong ouers van plek tot plek in die soeke na oplossings. 

    Snaaks genoeg, meeste bekommernisse is gewonlik ‘n normale proses wat moet gebeur soos wat die nuutgeborene aanpas by die lewe buite die baarmoeder. Party is klein probleempies wat opgelos kan word deur ‘n Pediater of ‘n goeie Huisdokter dikwels deur berading, en bring ‘n gewensde verligting en ‘n ontspanne omgewing in die huis.

    ‘n Reis na die verkeerde plek of die verkeerde raad van verkeerde mense, kan nie net permanent die kind beskadig nie , maar kan ook lei tot die ondergang van die pasgeborenne of baba met baie rou in die familie.

    Die feite in hierdie boek is saamgesit om hierdie jong ouers te help om die kennis te kry wat hulle nodig het om hulle pasgebore babas te kan hanteer, om angstigheid te verlig en om goeie gepasde maatreëls toe te pas wat sal help dat die babas ‘n gesonde begin geniet.  Dit is ‘n resultaat van baie jare se oefening in kinder gesondheid in beide publieke en private hospital omgewings. Dit sal baie vrae antwoord wat deur jong moeders aan konsultasie pediaters,ander dokters,verpleegsters of ander gesondheids praktisyne gestel word, en soms kwaksalwers oor die sake wat hulle nie nodig het om oor bekommerd te wees nie of uitgesorteer is deur mense wat weet wat om te doen. Ek glo dat hierdie informasie ook sal help om die gebeurtenis van siekte (morbiditeit) en sterftes (mortaliteit) in hierdie ouderdoms groep te verminder wanneer meer ouers wee twat om te doen

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1