Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Ouboet !!!!! Dit gebeur toe nou soooo,,
Ouboet !!!!! Dit gebeur toe nou soooo,,
Ouboet !!!!! Dit gebeur toe nou soooo,,
Ebook164 pages3 hours

Ouboet !!!!! Dit gebeur toe nou soooo,,

By C N

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

"Die storie wat hier vertel word, gebeur langs n braaivleis vuur, laat nag tusen twee Bikers, dis dan te verstanne dat net die helfte wat hier gese word, die waarheid is ",,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,,

LanguageAfrikaans
PublisherC N
Release dateFeb 9, 2018
ISBN9781370382576
Ouboet !!!!! Dit gebeur toe nou soooo,,
Author

C N

Die heel eerste keer wat my Pa my gesien het was sy woorde. Hy lyk dan soos ʼn Chocklate Bar. Dit is ironies as jy in gedagte hou dat ons Nel familie blas mense is.Van daardie dag af het ek die bynaam Chock gedra tot en met vandag toe. Ek is oortuig dat niemand ooit gedink het wat die repurkusies van hierdie bynaam vir die res van my lewe op my sou hê nie want die eerste direkte gevolge het reg van die eerste dag van my laerskool loopbaan begin. Die laerskool se hoof bullie wat ʼn paar huise van ons af gebly het, het dadelik die geleentheid gesien om wraak te neem as gevolg van sy jalousie omdat ons Nel familie finansieel heelwat beter daaraan toe was as sy familie. Ek was erg gebullie deur n kind twee jaar ouer as ek en heelwat groter totdat ek nood gedwonge en teen my grein moes leer dat n bullie altyd ook ʼn lafaard is en dat ʼn lafaard nie noodwendig ʼn bullie ook is nie. Ek moes leer dat die goeie opvoedings manier van draai die ander wang nie met ʼn bullie werk nie want die oomblik as jy terug reageer op ʼn beskaafde manier teenoor die aanval van ʼn bullie is dit petrol op sy vuur. Ek het vroeg in my lewe geleer dat die enigste manier wat werk om ʼn bullie in sy spore te stop, is om met harder en meer genadelose bullie taktiek terug te slaan. Dit is ongelukkig die enigste taal wat ʼn bullie verstaan. Hierdie verhaal gekoppel aan my verbeelding is geskoor op twee absolute teenstrydige elemente in my persoonlikheid. Ek was nie n fighter gebore nie! Die lewe het my een gemaak. Bo op dit is ʼn fighter nie net die fiesies gedeelte nie, daar is ʼn groot geestes gedeelte ook betrokke. Hierdie teenstrydige karakter eienskappe het my lewe ontsettend gekompliseerd gemaak. Mens besef nie die dinge in jou jong dae nie en dit is eers wanneer die jare begin aanstap wat jy na jouself met ʼn baie kritiese oog begin kyk dat jy die donker dinge binne jou begin agterkom. Met wat ek hier genoem het en die storielyn van die Snoepie verhaal hoop ek werklik dat daar op ʼn subtiele manier iets vir almal te leer is.

Related to Ouboet !!!!! Dit gebeur toe nou soooo,,

Related ebooks

Related articles

Reviews for Ouboet !!!!! Dit gebeur toe nou soooo,,

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Ouboet !!!!! Dit gebeur toe nou soooo,, - C N

    Hi Chocknel

    I just finished reading your ,,,,Ouboet!!!!! and I have to tell you I haven't had such fun reading in a loooooong while!

    Dis brilliant geskryf. Die taal... is sy eie genre en geen ander taal sou werk nie. Die taal het vir my persoonlik baie lekker gelees. Ek stem nogal saam oor die geen onder 21's maar kan loshande aan 'n hele klomp mense dink vir wie ek hierdie boekie in hulle hande wil druk.

    Het in die eerste deel trane gelag. Toe arme Snoepie,,,,,,,,,,,, het ek so 'n blue funk getref.

    Ok. Het jy 'n website? Waar kan ek nog van jou boeke in die hande kry (behalwe by Breyten wat ook vir my boeke druk)? Het jy al 'n sequel uit? (Wil regtig hoor hoe het Chocknel daardie twee slimes opgedinges.)

    Groete

    Lyz Russo

    ***

    Erika Purdon/Chocknel

    En toe is ek ook en van die min bevoorregtes om die BOEK te kon lees. Ek is nie n boek kretiekus nie, ek bedoel ek het gisteraand gedink om so bietjie kretiek so op my eie rond te gooi na die eerste paragraaf, en toe by die 2de en 3de besef hier kan mens nie gaan toring aan dinge nie. Dit is nou net soos dit is -soos jy, al polish ek jou nou blink gaan jy nog steeds net Chock Nel wees - en mens beter nie met n goeie rooi wyn wat alreeds sy beste smaak het nie.

    Ek dink jou beskrying van goed aan Ouboet, is ingekleur met woorde. Ek het kort kort myself gekry lekker lag en ek kon regtig nie ophou lees nie, ek kon nie wag om tot die einde van die storie te kom nie.

    Nou ek het 50 Shades of Grey gelees, toe het ek gedink die scenes is hot, tot ek by Snoeki Goete kom, hel ekt begin blaas soos n stoomtrein wat reg maak om die berg uit te klim. Jy beter sorg dat meer mans die boek in die hande kry hulle nou vir eens en veraltyd kan sien waaroor daai ding gaan!!! kyk as n ou my gaan vertel om aan die bed post vas te hou - en hy doen allerhande goete met my doe en se my om nie te laat los nie of hy hou op.... ag djerrie toggie, dis mos nou wat elke vrou soek Boeta.

    Ek was mal oor jou boek. Jy het goed gedoen. Trots op jou en trots om jou my pel te kan noem xx

    ***

    Just finished reading Ouboet!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Dit gebeur toe nou soooooooo....... written by Chocknel. What a brilliant story about love, loyalty, respect, interspersed with side splitting humor and written by the most paradoxical man I've ever met. This man is passionate about life, despite quite obviously having experienced his fair share of heartbreak too. That he's more passionate about preserving the traditions of the biker lifestyle is even more evident. He's the biker equivalent of the late, great Tolla van der Merwe! We women often tend to forget that MEN are capable of the same levels of compassion, devotion, love and emotions as what we are.His is a life that was enjoyed to the fullest.Throughout the book you will be confronted by incredibly funny situations, in fact so funny, that the tears of laughter ran down my cheeks.

    Chocknel is leaving this world one day when he's in beseringstyd a much better place than he found it. His gift for storytelling will become a legacy for the next generation. Wise is the man who plants a tree knowing full well he will never have the fortune of sitting in it's shade during his lifetime. Encore Choc

    ***

    Anna Kamfer van Dyk

    Chock, ek skryf nou vroeg op die Sondagoggend, voordat ek my gedagtes met ander dinge begin ophou, d.w.s. met gesuiwerde denke. Ek het gisteraand jou boek klaar gelees. Ek het baie gedink terwyl ek dit gelees het. Ek het nie tyd vir stront storietjies nie en n boek verveel my baie gou maar ek het elke oomblik, wat ek kon afknou, gou n hoofstuk gelees. Onthou ek is nie n letterkundige nie en wil liewers in die grond rondgrou en op die wye vlaktes die natuur aanskou. Jou taalgebruik het ek gou onder die knie gekry en baie geniet. Ek het agtergekom dat daar n hegte band tussen baaikers is en dat julle jul eie taal het, wat ek vreeslik appreciate het. Ek het agtergekom dat jy n baie sagte hart het, ek sal jou bel as ek in die tronk is! Ek wens die Snoopie meisie is regtig, ek het julle twee seomgee as uitengewoon, in n positiewe sin, gesien. Ek sal jou aanhaling dat jy die son op anner mense ook wil laat skyn, ek dink dit het twee keer in jou boek voorgekom, altyd onthou, want dit is ook my lewensfilosofie. Ek haal my hoed vir jou af omdat jy met soveel deernis en respek van jou ma praat en laastens, veral vir jou, wat van negatiewe ervaringe, n sukses gemaak het. if life gives you lemons, make tequela baie sukses en voorspoed vir jou volgende boek. P.s. jy het vir my as social worker nogal n paar lesse geleer omtrent die bye en die blomme goete en wil jy nie maar asb die honnestront optel nie, ek dink nogal Mara is n stunning vrou. Groete

    ***

    Karel Josef Noppe

    Vriende, as julle nou lekker wil lag en meegesleur wil word in die murmererings en stories van 'n bobaas storieverteller en 'n legende in motorfietskringe is hierdie boek net die medisyne! Chock Nel se liefde vir motorfietse en ALLES(eie assosiasies asseblief) wat daarmee gepaard gaan word duidelik weerspieel in die boek. Sy opregte liefde vir mense en mensedinge laat mens verbysterd. Dit word ook onteenseglik en op die man af aangedui dat die stories nog nie op is nie! LEKKER leesstof vir die ou wereld wat ons partykeer so vasdruk. "n Goeie koop teen enige prys! Knap gedaan Oom Chock! Ons sien uit na nommer 2!

    April 2 at 7:21pm

    ***

    Lyz Russo per E Pos

    Chock Nel Hoop dinge gaan lekker daar.

    Laat ek eers se, eks 42. Ek was op 'n slag 21 en sou bloedrooi gebloos het vir die detail in daai scenes, maar ek is al op die viagra help nie eers nie stadium LOL... dus geen geblosery nie.Ek voel, vir iemand van my ouderdom en mindset (skrik ook nie vir baie nie maar hou nie van porn nie, weier bv om 50 shades te lees) is die seks scenes baie diskreet gedoen en tog baie vivid. Wat ek wil se is hulle is nie embarrassing nie, maar die intensiteit kom deur. Nou spesifiek in die Snoepie storie. In die voorafgaande stront stories is hulle so snaaks ek het gele soos ek lag. Pragtig geskryf! Hulle is nie gutter nie,

    Die dat die storie so om Snoepie draai (eintlik 100% die POV van die verliefde hero) is pragtig. Gee 'n girl hoop vir die manlike geslag, hulle kan met ander woorde ook smoorverlief wees, dis nie altyd net fisies (of LOL finansieel) nie. Ek is beindruk dat 'n man so 'n oulike love story kan skryf. Die balans is perfek.Ek sien ou Snoepie as hierdie pragtige kind met haar draad lyfie en lang lang swart hare, groen oe wat effens skeel staan (net so 'n klein bietjie), en 'n dress sense wat ek nooit vir my eie doggies sal toelaat nie! Sy dra haar jeans gans te laag. Dis nou ongelukkig so dat mans

    dit vreeslik sexy vind en vrouens vind dit cheap, soos mens sommer kon sien uit die disgusted reaksies van die ander chickies (wat 10:1 netso gekit is). In Snoeps se geval is sy eintlik misguided, sy speel met vuur, rebels, stap so gedress in 'n biker partytjie in en is nog op skool! Haar geaardheid se vir my sy weet wat sy wil he maar sy is nie eintlik bewus wat se havoc sy aanrig nie. Daars so 'n element van onskuld dat mens haar wil beskerm.

    Die Snoepie storie het beslis genoeg van 'n storielyn! Ek is mal oor die sekondere karakters ook, daardie Manie ou en Samajoor. Baie vivid beskryf.

    ***

    Amanda Bruwer ,, Chockie, ek is nou nie 'n girl wat gebore is met die gift of the gab nie, maar kyk, hierdie boek van jou is absoluut uniek. Ek het hom gister gekry en sommer so tussen deur by die werk begin lees. Ek't so gelag dat een van ons direkteure kom ondersoek instel het en nou wil hy dit ook lees. (Ek sal sy kommentaar ook vir jou hier opsit sodra hy klaar gelees het.) Ek't verder op die busrit huis toe ook gelees en so gelag, dat die mense op die bus eintlik omgedraai het om te kyk wat ek lees!!! Hierdie boekie is die absolute 100% regte medisyne vir mense wat so 'n bietjie emosioneel laag is en opkikkering nodig het, want dit prikkel die lagspiere en laat 'n mens sommer beter voel. Alles is uitstekend beskyf, net soos jy kan - 'n mens kan letterlik 'n mental picture vorm van jou stories. Wel gedaan, Chockie en doen so voort, ek wag vir die volgende boekie!! En by the way, vir die ander wat nie weet nie, ek is die W-O-M kort op Korporaal se gat met 'n skoot wat eintlik onner Chockie se gat hoort!!!!! (uittreksel Di Stori van di Buff Troue en die Viagra poeier)

    April 12 at 4:34pm

    (Amanda werk by n groot Prokereurs firma in di Kaap en di direkteur na wi sy hier verwys se eE Pos verskein volgende))

    ***

    Ronel Gresse,, Ek het hierdie boek wragtag baie geniet. Dit is ongeskonde so uit die mond van 'n biker in vlees en bloed. Die styl s eie aan die bikers meen ek en dit help nie om dit te verander nie. Bikers is 'n groep op hulle eie, met eietydse segoed en hulle verstaan mekaar. Bikers, julle het deur Chock Nel nuwe lig gewerp op wat al die jare 'n geslote groep was. Nou verstaan mense wat die boek lees baie beter en kry nuwe insig in die harde, werklike lewe van Chock Nel en al die ander bikers in Suid Afrika. Welgedaan Chock! Skryf voort my vriend!!!

    June 2 at 4:33pm

    ***

    Bertus BigShow Swart

    3 hours ago via BlackBerry Smartphones App

    Hi Ouboet Choc, ek't jou boekie klaar gelees............damm man dit was goed! Hel wens ek het so n Snoepi geken, dit het my terug laat verlang en terug laat dink aan my jonger stoutgat jare en ek wil jou uit die dieptes van my hart, siel en gees bedank vir die eer om jou boekie te kon gelees het. Thanx Ouboet Choc

    June 2 at 10:23pm

    ***

    Willi Saunderson

    Ek het uiteidelik vandag opsy gesit om ,,,, Ouboet!!!!!! klaar te lees, WOW foken WOW, vir die van julle wat dit nog nie gelees het nie is aan die slaap, ek is nie groot op die boek lees ding nie, lees mos net wêreld goete op my tab en laptop maar dis die 1ste boek in ek weet nie hoeveel jaar wat ek net nie kon neersit nie, my gevoel ek lê lateraan op iemand anders se sye op die bank maar ek kon nie los nie. Die manier van skryf, die man skryf soos daar gepraat word, niks word terug gehou nie, en op die einde van die die boek net wanneer jy dink daar is lig in die tonnel, is dit toe al die tyd 'n trein se lig. Wel gedaan my vriend, ek kan nie wag vir die opvolg uitgawe nie,,,,, groetnis

    April 15 at 8:33am

    ***

    Fritz Wehnert

    Dis reg so ouboet.Moenie te veel edit nie dan raak die storie te civilized. Jou storie verhaal was tops en dit kry jy nie in enige boek nie. Dis lekker om 'n storie te lees soos dit is en was. As ons praat dan praat ons soos ons wil maar om die gesprek op skrif te sit is 'n ander storie. Vergeet van al die negatiewe bliksem wat net negetiewe komentaar lewer. Ek het jou boek vreeslik geniet en het 'n paar keer kliphard gelag dat my rondekop huisdierkie gevra het wat gaan aan.

    July 7 at 9:37pm

    (Frits is die tegniese besuurder van n Meatco vleis verwerkings aanleg in Namibia)

    ***

    Cindy Halgreen

    Wat kan ek se, behalwe SPEECHLESS! Die was nou voorwaar die beste leesstoffi in n baaie baaie laang tyd. Die woorde is so fyn, tog so eenvoudig gekies dat mens letterlik pens en pootjies inklim, sommer als so duidelik

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1