Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

‘N Geskenk Van Liefde: Uit Die Hart Van ‘N Moeder
‘N Geskenk Van Liefde: Uit Die Hart Van ‘N Moeder
‘N Geskenk Van Liefde: Uit Die Hart Van ‘N Moeder
Ebook138 pages1 hour

‘N Geskenk Van Liefde: Uit Die Hart Van ‘N Moeder

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Die boek dra ek op aan al my geliefdes
Hierdie is vir my meer as net n boek wat mense kan lees en geniet
Dit gaan oor n lewens patroon my lewens patroon

En ek hoop dat elkeen wat die boek lees inspirasie hieruit sal ontvang
Vir almal wat hulle in die waarheid verheug
Vir die wat hartseer eensaam of alleen is
Vir die wat elke dag lewe in vrees
LanguageEnglish
PublisherXlibris UK
Release dateJan 5, 2011
ISBN9781456813598
‘N Geskenk Van Liefde: Uit Die Hart Van ‘N Moeder

Related to ‘N Geskenk Van Liefde

Related ebooks

Poetry For You

View More

Related articles

Related categories

Reviews for ‘N Geskenk Van Liefde

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    ‘N Geskenk Van Liefde - RAMARA

    Kopiereg©2011 by Ramara

    Isbn:             sagteband        978-1-4568-1358-1

    e-boeke                                978-1-4568-1359-8

    Alle regte voorbehou geen gedeelte van hierdie publikasie

    Mag gereproduseer word in enige vorm of op enige manier

    Het sy elektronies of meganies,deur fotokopiëring

    Die maak van opnames of andersins,sonder die skriftelike

    Verlof die kopiereg houer

    Hierdie boek is gedruk in die vsa die verenigde state van Amerika

    Kopiereg voorbehou@2010deur ramara

    Gepubliseer in en gedruk in die verenigde state van Amerika

    Om addisionele bestellings te plaas van die boek

    kontak: Xlibris Korporatief

    + 0-800-644-6988

    www.xlibrispublikasie.co.uk

    HYPERLINK mailto:bestellings@xlibrispubliskasie.co.uk

    bestellings@xlibrispubliskasie.co.uk

    301235

    INHOUD

    AAN SY VOETE

    MET DIE BYBEL OP DIE TAFEL

    REËNBOOG

    DIE SON SAL NOOIT WEER SKYN

    INSTRUMENT VIR JESUS

    WYS MY DIE WEG HEER

    NET VIR VANDAG

    SAL U MY BY DIE POORTE VAN DIE DOOD KOM HAAL

    JY MAG NIE BEGEER

    GEE DAT EK GEEN FOUT MAG SOEK

    STILLE RIVIER STROOM

    MOEDER VREES JY DIE OUDERDOM

    VERSOENINGS GEBED VAN ‘N KIND

    SKOKKENDE TYDDING

    VRUGTE IN DIE OUDERDOM

    ‘N VADER KOM TUIS EEN AAND

    MY PAD BESAAI MET STAMPE EN STOOTE

    EK HET VERBROU

    ROOSBOOM SO ALLEEN

    DIE VERLANGE NA MY EGGENOOT

    GEBED VAN ‘N TERDOOD VEROORDEELDE

    EK SKRYF ‘N ‘N MELODI VIR MAMMA

    WANT NIEMAND WAT LEEF WORD VOR U REGVERDIG NIE

    MOED VERLOOR

    U GEBOOIE BLY BY MY

    GOD MY TOEVLUGS OORD

    MOENIE SAAM DIE SONDAAR LOOP

    MOENIE MY GEBEDE ONGEHOOR LAAT GAAN

    DIE DONKERTE VAN DIE NAG

    KENNIS ONTVANG EK VAN BO

    MY HUIS IS WAAR MY HART IS

    MY EED OM GOD LIEF TE H 301235-RAMA-layout-low.pdf

    EK HET ‘N HART MY KIND

    BLOMME VAN GISTER

    GOD SE TAPESTERIE

    DAAR WAS ‘N DAG TOE EK GEGO HET

    GOD HET MY LEER BID

    WANNEER ONS ‘N VRIEND NODIG HET

    WIE IS EK DAN HEER DAT U AAN MY DINK

    PROBLEME

    WEES VERSIGTIG WAT IN JOU HART OMGAAN

    JESUS L 301235-RAMA-layout-low.pdf MY DAG UIT VIR MY

    DIE VERLANGE NA MY OUERS

    DUISEND DANKIES

    DANKIE HEER VIR VERLOSSING SOET

    GEROEPE SONDAAR

    VADER SEUN EN HEILIGE GEES

    DANKIE HEER

    HEIMWEE

    HERHINNERINGSTUIN

    ONDER DIE OU PEPER BOOM

    DIE EINDE VAN NOG ʼn JAAR

    ʼn GEBROKE HARTJIE

    SOETE HERINNERINGE

    WAARDERING

    KLAAS VAKIE

    VISSERMAN

    HOU MY HART VIR ALTYD

    ‘N GESKENK VAN LIEFDE:

    GEDIGTE UIT DIE HART VAN ‘N MOEDER

    ‘N GESKENK VAN LIEFDE

    Die boek dra ek op aan al my geliefdes

    Hierdie is vir my meer as net ‘n boek wat mense kan lees en geniet

    Dit gaan oor ‘n lewens patroon my lewens patroon

    En ek hoop dat elkeen wat die boek lees inspirasie hieruit sal ontvang

    Vir almal wat hulle in die waarheid verheug

    Vir die wat hartseer eensaam of alleen is

    Vir die wat elke dag lewe in vrees

    Die boek sal wel inspirasie vir julle wees

    Maak nie saak wat makeer

    Vrede sal jy hierin vind

    Ek hoop dat die woorde in die boek aanklank

    By jou vind

    En dat dit jou sal aanraak en jou

    Nader aan jou skepper bring

    Die boek word heelhartig aan julle gebied

    Om dit te lees en te geniet

    Veral vir die jeug

    Om aan hulle ‘n rigsnoer te bid

    ‘N rigtings aanwyser vir my en vir jou

    Elkeen van ons wat op God vertrou

    Vir elkeen wat hom in die waarheid verheug

    Woorde om elkeen van my geliefdes en lesers te inspireer

    author picture.jpg

    EERSTE UITGAWE

    AFRIKAANS-ENGELS

    BY RAMARA

    Dit was seker vir my een van die moeilikste dinge wat ek moes doen

    Om oor myself te praat dit was rêrig nie vir my maklik gewees nie.

    Waar begin ek en wat sê ek oor myself wat is die boodskap wat

    Ek dan aan my lesers wou oordra

    maar toe ek eers begin skryf

    Het alles vanselfsprekend gekom.

    Die woorde het dood eenvoudig net uit my pen gevloei

    En ek het dadelik geweet wat was die boodskap

    Wat ek aan my lesers wou oordra

    Ek wil aan al my lesers sê moenie wag

    Om jou droom te laat verwenslik nie

    Lewe jou droom uit maak dit ʼn werklikheid

    Want van kleins af het ek altyd gedroom ek gaan eendag

    ʼn beroemde skrywer word maar ek kon regrig nooit my droom uitleef nie

    Vir baie jare was ek baie siek en geld was maar skaars.

    Tot en met my laaste operasie so vier jaar terug toe ek baie siek was

    En rêrig by die dood omgedraai het en God my by die poorte van die dood

    Kom uit haal het

    Dit was toe wat ek ʼn belofte aan God gemaak het.

    Om my boek te skryf dit het maar moeilik gegaan

    Geld was maar skraps Maar ek het geweet my belofte aan my skepper

    Mag ek nie verbreek Ek het van my gedigte ingestuur en dit was aanvaar

    Dit is dan hoe my boek ontstaan het

    Daarom sê ek maak nie saak hoe oud jy is

    Of wanneer jy jou droom bewaarheid nie

    Lewe net jou droom ten volle uit

    Almal van ons ongeag ras of kleur

    Is geregtig op ʼn plekkie in die son

    Of ek nou beroemdheid gaan verwerf

    Hang natuurlik totaal van julle my lesers af

    Maar ek glo uit my hart dat dit goed sal gaan

    En dat julle dit sal geniet om my boek te lees

    GESKRYF DEUR ELSIE WEBER 2011

    GESEËND IS DIE MAN WAT OP DIE HERE VERTROU

    EN WIE SE

    VERTROUE IN DIE HERE IS

    WANT HY SAL SOOS ‘N BOOM WEES

    WAT BY WATER GEPLANT IS EN SY WORTELS

    UITSKIET BY DIE STROOM

    EN NIE VREES AS DAAR DROOGTE KOM WANT SY BLAD SAL GROEN BLY

    IN DIE DROOGTE SAL HY NIE BESORG WEES

    WANT HY SAL AANHOU

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1