Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Guppy en Anderste Stories
Unavailable
Guppy en Anderste Stories
Unavailable
Guppy en Anderste Stories
Ebook125 pages1 hour

Guppy en Anderste Stories

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Al ooit gehoor van Guppy? Haar mens-ma mag geen skoonheid wees nie, maar sy is steeds diep lief vir hierdie ondier! Dit is 'n boek propvol lawwe stories, die goete wat Guppy dikwels laat gebeur en waar Susanna hopeloos te dikwels 'n onwilige deelnemer word.

Marly and Me? Toe nie heeltemal so mak nie, want Guppy is eintlik 'n dierasie van 'n heel anderste kleur. Met haar pikswart pels, pikswart hart en skerp wit tande is sy enige skelm se moses en nie altyd 'n gewillige gasvrou nie! Die veearts is onwillig, kinders huil en selfs grootmense is versigtig om nader as 'n armlengte van haar miesies te kom. Maar tog sal sy enigiets doen vir 'n koekie of twee en Susanna is altyd veilig waar Guppy binne hoorafstand rus.

"Guppy het soos 'n onverwagte swangerskap in my lewe gearriveer. Die hond wat nie beplan was nie, wat ons nie eintlik wou hê nie, maar wat tog diep in ons harte gekruip het en uiteindelik ons engel sonder vlerke sou word.
Sy het my van die lewe geleer. Sy het my geleer dat vandag die enigste dag tot my beskikking is, dat ek dit nou moet geniet en ten volle gebruik want môre is vir niemand gewaarborg nie.
Sy het my geleer dat die emosies wat ek voel, ook deur ander gevoel kan word en selfs ‘n negatiewe resultaat tot gevolg kan hê.
Sy het my van geduld geleer en miskien meer nog van onvoorwaardelike liefde – sonder terughou.
Sy is ‘n beskermer, ‘n trooster, geselskap, ‘n leier en ‘n volger.
Sy is ... ‘n engel met vier bene.”

LanguageAfrikaans
Release dateJan 8, 2019
ISBN9780463775660
Unavailable
Guppy en Anderste Stories
Author

Susanna Moolman

Writer of Non-Fiction and Humor. Contact writer at Floksie@telkomsa.net for further information. Printed books available in South Africa only.

Related to Guppy en Anderste Stories

Related ebooks

Related articles

Reviews for Guppy en Anderste Stories

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words