Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Amerikaanse besigheid begin gids vir locksmith
Amerikaanse besigheid begin gids vir locksmith
Amerikaanse besigheid begin gids vir locksmith
Ebook46 pages23 minutes

Amerikaanse besigheid begin gids vir locksmith

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Die Amerikaanse besigheid module is gerig aan al die ambisie volle en hardwerkende individue wat strewe na ‘n voorspoedige manier van lewe

LanguageAfrikaans
PublisherMark J. Allen
Release dateFeb 17, 2019
ISBN9781547572731
Amerikaanse besigheid begin gids vir locksmith

Read more from Mark J. Allen

Related to Amerikaanse besigheid begin gids vir locksmith

Related ebooks

Related articles

Reviews for Amerikaanse besigheid begin gids vir locksmith

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Amerikaanse besigheid begin gids vir locksmith - Mark J. Allen

    The AMERICAN BUSINESS

    STARTUP GUIDE

    FOR

    LOCKSMITH

    This American business module is dedicated to all the ambitious, hard-working individuals that strive for a prosperous way of life.

    - Mark J. Allen

    Never give in, never give in, never; never; never; never!   - Winston Churchill's "Never Give In" Speech of 1941

    KRY DIE BESIGHEID OP DIE BEEN

    ––––––––

    Vorming van wetige eienaarskap...........  9

    Aansoek vir ‘n besigheids lisensie............   10

    Beveilig voldoende versekering ...............    11

    Ontwerp ‘n webtuiste..............................  12

    Kies jou gereedskap...............................  13

    Soek na jou produk................................  15

    DEEL TWEE

    KRY DIE BESIGHEID

    ––––––––

    Bevordering van jou besigheid.....................  16

    Uitvoering van "pinpoint" pos........................  17

    Die reel van klient behouding......................  18

    Aansluiting by plaaslike verenigings...............  19

    Adverteer......................................................  21

    Ondersteuning van liefdadigheids organisasies ..22

    HULPBRON GIDS...........................................  23

    ~  ~

    Baie geluk met jou nuwe belegging!

    Jy het sopas jou eerste tree gegee opad om jou eie baas te word. Elke dag wat gemors word is geld wat in jou sak kon wees so kom ons begin dadelik.

    Dit mag dalk na ‘n slegte idee lyk om jou eie besigheid op die been te bring terwyl Besighede om jou se deure toe maak, maar solank jy weet wat jy doen en jy het die regte gereedskap om die werk gedoen te kry en jy vertrou in jou vermoë om ‘n beter diens te lewer as jou kompetisie dan kan jy begin en ‘n suksesvolle winsgewende besigheid begin.

    ––––––––

    So jy wil seker weet hoe doen jy dit?

    Jy begin klein en Dink GROOT

    ––––––––

    Ons gesonde verstand, maklik om toe te pas, stap-by-stap gids om jou eie besigheid te begin is die vinigste en maklikste manier om jou besigheid heeltemal operationeel te kry

    Ons lei jou nie op om ‘n locksmith te wees... maar ons bied jou die beste advies aan om jou besigheid op die been te bring en ons begin vandag nog!

    SLOTMAKER (Locksmith)

    Jou gids se inhoud

    Vorming van wettige eienaarskap van jou besigheid

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1