Professional Documents
Culture Documents
MORFOLOGIE
Kombinasies in afleidings
Afleidings kan uit die volgende kombinasies bestaan:
{n premorfeem}+{stam}
{2+ stamme}
Verbindingsklanke...
kom voor in samestellings en samestellende afleidings help met die uitspraak van n woord
Byvoorbeeld:
{hond}+{hok} {water}+{nood}
{dier}+{tuin}
{gees}+{gesond}+{heid}
{sterf}+{uur}
Gewetenswroeging
Bruilofsvierings Gastehuise Verwersuniform Sjokoladetjie