You are on page 1of 5

Simplekse

Morfologie

kan NIE in kleiner stukkie opgebreek word NIE Simplekse: het GEEN pre- of postmorfeme nie

Kyk na die volgende voorbeelde:


Tamatie Gesond Tameletjie Kardoes Tamboer

As jy kleiner dele sou wegsny...


...sou die woord nie meer sin maak nie.
Gesond: {ge-} + {sond} Wat beteken -sond? Kardoes: {kar-} + {does} Wat beteken -does? En hoe hou kar- daarmee verband?

You might also like