You are on page 1of 3

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

GRAAD 5

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

2012 MODELVRAE TOETS

MEMORANDUM

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING


GRAAD 5 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
2012 MODELVRAE TOETS MEMORANDUM
VRAAG
1.

VERWAGTE ANTWOORD(E)

PUNTE
1

C/Die kraanvol en die wolf.

2.

Teen die voet van die berg, langs 'n groot pragtige meer.

3.1

B/ondankbaar

3.2

wys en behulpsaam

4.

A/Om die visgraat te laat verwyder.

5.

C/Ons moet ons belofte nakom.


Ja of Nee
Redes vir Ja- Sy was behulpsaam/verstandig/vriendelik.
Aanvaar enige ander antwoord wat relevant tot die teks is.

6.

2
Redes vir Nee- Sag/Kon maklik benvloed word.
Aanvaar enige ander antwoord wat relevant tot die teks is.
Slegs ja of nee, geen punt word toegeken nie.

7.1

gevlekte kunstande.

7.2

Joan

7.3

Vanielje geursel

8.

A/Hanna

9.1

A/olyfolie en witdulsies

9.2

Elizabeth

10.

omring

D/vinniger
11.1
11.2

1
B/hongerste

1
1

12.

Moeder Kraanvol het vir wolf vir haar belonging gevra, maar(sy)
het dit nie gekry nie.

13.

in

14.1

was

14.2

gevang

15.

Sien rubriek

6
TOTAAL

15.

RUBRIEK VIR DIE ASSESERING VAN PARAGRAAF

30

BEPUNTING

Geen sin met onderwerp en gesegde in/ irrelevante idees geskryf.

Ten minste een sin met onderwerp en gesegde.


Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik/geen spel of taalfoute nie.
Sin is relevant tot die teks.
Ten minste twee of meer sinne met onderwerp en gesegde.
Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik/geen spel of taalfoute nie.
Sin is relevant tot die teks.

Ten minste drie of meer sinne met onderwerp en gesegde.


Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik/geen spel of taalfoute nie.
Sin is relevant tot die teks./Idee meer uiteengesit in logiese volgorde

Ten minste vier of meer sinne met onderwerp en gesegde.


Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik/geen spel of taalfoute ni.e
Sin is relevant tot die teks./Idee meer uiteengesit in logiese volgorde.

Ten minste vyf of meer sinne met onderwerp en gesegde.


Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik /geen spel of taalfoute nie.
Sin is relevant tot die teks./Idee meer uiteengesit in logiese volgorde.

Ten minste ses of meer sinne met onderwerp en gesegde.


Sin meestal sonder foute/leestekens korrek gebruik/ geen spel of taalfoute nie.
Sin is relevant tot die teks./Idee meer uiteengesit in logiese volgorde.

You might also like