Solidariteit
Navorsingsinstituut
Deel van die Solidariteit Beweging
oe
April atin OE
Suid-Afrikaanse
Arbeidsmarkrapport
Die
JAN TAKS-
uitgawe
In samewerking met
<<| etm analyticsUTTexcntolo ecw Valen
[Verde tovartaal werkloosheldskoerse -2008 tot 2014]
Werkloosheid
7euig——neerae—701008-—«H1QH neg TAGE HO
[Vierdekwareal werlakoers on geal warkande mense 2008 tot 2014
Indiensname
rence " 0004” a01e0¢ ” astigt ” aelzge zane 22140
cen etd mte sears a tt mt
[Sesrvmibnrde eens nanan BBP pci pe vitor THFGA et TH]
BBPeae aac
Paul Joubert dek ie tafel deur ons te herinner aan hoe Klein die
belastingbasis in Suid-Afrika is. Slegs een utt tien volwassenes in
Suid-Afrika betaal byvoorbeeld noerenswaardige persoonlke
inkomnstebelasting (wat grootlks saarnval met ander belastng).
Kortlks gestel 3.3 milloen ut 'n totaal van 33 mijoen betaal 93%
van alle persoonlike inkomnstebelasting:en || miljoen mense betaal
70% van persconlce inkomstebelasting.
In die volgende artikel staan Joubert 'n rite die nek in, naamnlk dat
cite publiek tot onlangs toe nog belastingvevigting ervaar het. Ten
spyte van minister Gordhan, die toenmalge minister van fnansia,
se gereelde aankoncigings van sogenaamde "belastingverigting’,
het persoonlike inkomstebelasting canksy "bracket creep” sedert
2012 beduidend gastyg. Om nie van die 4236 hoérheffing op petrol,
koolstofoelasting, drankbelasting en ‘n verskeidenheid verhoogde
Invoertariewe te praat nie, Die gereelde praatjies van
belastingverigting van minister Gordhan was o&verslindery.
Gerhard van Onselen en ek wys op die donker vooruitsigte vir
staatskuld. Terwyl die netto leningsbehoefte van dee stastin die
‘wee vyfaartydperke voor 2009 germiddeld RSO mijard was, het it
in de vyf jaar sedertaien tot bykans R700 milard ongeskiet.
Gegewe die poltieke ongewidheid wat enge inkorting van
staatsuitgawes teweeg sal bring is proclltiowe Suid-Atrikaners se
voorland waarskynlik meer belastng en is hu kinders se voorland
groter staaskuld, Neern’nmensin ag dat de skuld tans teen relatie?
lae rentckoerse aangegzan word, ontstaan die vraag ook hoe ie
rentelas gedra sal word wanneer cle slald in toekornstige Noe
IBXeCialay ome Lexa anol ae!
Jy betaal meer belasting as wat jy dink. En jy gaan in die toekoms waarskynlik nég meer
|| beraal. Dies die punt wat ons maak in hierdie spesiale belastinguitgawe van Solidariteit se
|| kwartaallikse Arbeidsmarkrapport,in samewerking met ETMAnalytics.
remiekoersomgewings oorgerol moet word.
‘Wat van onsigbare belasting? In hierdie uitgawe identiiseer ons
twee voorbeelde (maar daar is nog): invoertariewe en inflase.
Op procukte so uiteenlopend soos kruiwaens, hoender en
boatterye betaal plaaslike verbrulkers elke dag veel duurder as wat
bulle hoef te doen, omdat spesiale tariewe daarop gehef word
sodra dit Suid-AVrica binnekorn. Die hetfings word cikwelsingestel
in die naam van beskerming van plaaslke produkte, maar ek wys op
die ooreenkoms wat dit met belasting en onregverdige subsicies
hheten stel'n toets vir ie wenslzheid d2arvan voor.
Ricardo da Carnara van ETM Analytics pak die volgende onsigbare
blasting. naar inflasie. Terwyl gewone belasting 'n direkte
‘oordrag van waarde na cie stat behels, verteenwoorcig inflsie ‘9
‘onregstreekse cordrag, via cle Reserwebank,Inflasie verminder die
waarde van jou salaris ~ en gemeet aan die verbruikersprysindeks
het Gié waardeverrnindering in 2014 'n exstra 4.1% “belasting
beteken,
Soos gewoonlik begin ons met die Solidariteit-ETM
‘Arbeicsmarkindeks, wat aandui dat ons steeds in die ongunstige
arbeidsmarkorngewing verkeer waaraan ons sedert 2011 gewoond
is, Ons shit ook ons gebruklie bondige artikel met grafieke van die
afgelope kwartaal se ekonomiese hoogtepunte in,
Jy betaal meer belasting as wat jy dink.
En jy gaan in die toekoms waarskynlik nog meer betaal.Solidariteit-ETM Arbeidsmarkindeks QI 2015
Afnemende vlakke van werksekerheid merkbaar in QI
SA Arbeidsmarkindeks: Opsomming (50,0 = Neutral)
Qi2015 Q4 2014 Q1 2014 Gewig
AMI 43,5 44,6 46,8 100%
Werknemersvertroue 307 23 a5 33%
Arbeidsbekostigbaarheid 47,6 441 47,9 33.3%
Sakesiklus 52,3 49,5 45,2 33.3%
+ Die Solidarieit-ETM Arbeidsmarkindeks (AMI) vir Suid-Afrika het in die eerste
‘ewartzal van 2015 (QI 2015) van 'n opwaarts hersiene syfer van 44,6 in Q4 ugpeccer¥ Areiamarineta AM)
2014 (44.5 in vorige wysteling) tot 43,5 gedaal, Let wel dié maatstafvir werk. en baskrSoNewnlewete-cr bows
loonsekerheid in cle Suic-Atrkaanse arbeidsmare neem 500 as die ”
.geloreekpunttussen stygende en dalende werksexerhe ®
+ Dee Ql-syfer dui dan op ‘n omgewing van steeds dalende werksckerneld, waar 5
cle mate van agteruitgang groter was asin Q4 2014, maar eflens beter is as ies
‘multaar lagtepunt van 40.9 wat in Q2 2014 op cie indeks behaal is Op die
huidige Wake weerspedl die indeks toestande waar daar oor die geheel beskou
stadige of geen rasle loongroci is nie, en waar sommige sektore steed yy
afleggings ervaar: Dit is belangrc om daarop te let cat die indeks sedert einde ay
2007 6 aneriese werkstoestande vertoon met utsondering van die typerkvan See eee
220104101 2011. toe de naeksop gemioceld52 was, ooo oo eRe ERS
Sarin TMA hes Sask
+ Die Solidariteie Werknemersvertroue-indeks (WI) vir die kwartaal het skerp
gedaal en in Ql op 30,7 die lnagste punt cot bereik teenoor 'n opwaarts hersiene syfer van 43,5 in die voorafgaande kwartaal. Dit is
rmeegebring deur'n groter aantalrespondente wat in dié kwartaallaer lakke van werksekerheid vermeld het, sarevallend met 'ntoename in
die getal afleggings in cie mynbousektor namate maatskappye soos Anglo Platinum hul sakebedrywighede hersiruktureer orn solvent te by
Let daarop dat ce peng relate ons, met segs twee jaar se data omte oonweeg.
+ De persentasie van die respondente wat in die peling bevredigende werksckerheid vermeld het, het tot 46,5% gedaal Dit
verteenwoordg in skerpafrarne teenoo die 52.4% m OA, torwyl dé wat onbevredigende werkstoestande vermeld het, tot 26.6% gestyg
het tzenoorslegs 160% in ce vooralgaandepellng.
+ Alles is egter nie net slegte nuus nie die ander twee komponente in die indeks het in cié kwartaal verbeter: Die
Arbeidsbokostigbaarheidsindcks (ABI) hot met 6,5 punte vir dic kwartaal gostyg tot op 47.6 ~ die hoogste viak in meer as 'n jaar: Die
ETM-sakesiklusindeks het met 2,8 punte tot 52,3 gesyg. Die beweging in die sakesicusindeksis berroedigens, want dit imaliseer dat makro-
‘ekonomiase toestande ietwat verbeter het, Ongens het arbeidsbekost gbaarheid nie so agteruitgegaan soosin'n groat deelvan 2014 nie,
Wat die toekoms betref bly dic cwyfelagtig of Suid-Afrika se makro-ekonomie verder kan herstel teen die agtergrond van 'n swak
uitvoeromgewing,'n sukkelende Eskom en 'n wisselvalige rand wat dit moellk maak om vooruitte beplan.
Letwel
‘n Meer gedetaleerde uteensetting van die samestling van die indeks en sy subindekse isin Januarie-Maort 2014 se utgawe van die Suid Afrikaanse
Arbeidsmarkrapport of de agtergrondreferact oor die indeks te vinde, Albeiis op versoek by de Solidariteit Navorsingsinstituut verkrygboar.
® EE acttuue J etm analytics
Medianavrae
Vir medianavrae, kontak Piet le Roux by:
leroux@soll
012 664 4442
082 556 3405dra die staat se be
stedin,
Eel
fea
‘legs een uit ten tot een uit dertig volwassenes in Suid-AMrika betaal
‘n betekenisvolle hoeveelheid belasting. Dit, saam met die Sud-
Afrikaanse regering se vyandigheié teenoor private
londernemerskap en werkgewers in die algemeen, het 'n Kloof
‘tussen die regering en diegene wat sy werksaamhede fnansier,
.geskep. Die Suid-AVikaanse regering wil bykbaar verhinder dat die
belastingbasis groei, terwyl hy horn terselfdertyd verlustig in die
agetal mense wat athanklik gehou word van raatskaalice bestacing,
5005 opleiding, behuising, water. elektrsitet, gesondheidsorg en
toelaes, wat deur belastingbetalers gefinansier word. In plaas
kapitaalbedrag wanneer die leningstermyn verstryk. leks daarvan
‘dat kaptal oor de termyn van ce lening betaal word. Wanneer'9
Mompie effekte kort na mekaar verval, verhoog dit die
kapitaalterugbetalingsrsiko waar onvokloende fondse moontlik
Deskikbaar is om die uitstaande effekte terug te betaal, Dié rsko is
veral hoog wanneer 'a nasionale begrotingstekort heers. Dit is
gevolglk nie verbasend dat die begrotingsoorsig van 2015 op.
looptydprofiel en herfinansieringsrisko wys wanneer drie nuwe
ceffekte aangekondig wordnie
“In 2015 word drie nuwe effekte uitgereik. Hierdie
Instrumente sal finansieringsopsies verbreed, help om
fie looptydprofiel van staatskuld glad te stryk en die
herfinansieringsrisiko op kort termyn verlag.”
Sleuldterugbetalingskoste
Meer skuld beteken hor sulcterugbetalingskoste. Sells in 'n
lorgewing van lae rentekoerse kan dt dur raak om apgehooste
skuld terug te betaal, Die Suid-Afrikaanse regering se leningskoste
het sedert 2009 in nominale terme skerp toegeneem en sal na
raring in 2017/18 cle kerf van R153 mila berek wat 12,1% van
die verwagte inkomsle is, Hoewel die effektiewe jaarlkse
renteXcerse Lans relatief laag is, is rente nou op 'n grote” totale
skuldbedrag betaalbaar.'n Rentekoersverhoging hou ci risiko in
dat die skuldterugbetalingskoste op nuwe lenings in die toekoms
nog hor sal wees. In so 'n geval sal die skulckerugbetal ngskoste
‘waarskynli selfs gouer tat bokant ci jarlkse toenare in inkornste
‘toeneem, Die nominale verhogings in die kaste orn skulé terug te
betaalword in die volgende grafekweerspieal
[Nominal skulddienskostes sedert 1995
os
EPEEEEPEEPPEEPPESPEEERE
Wanneer die staat se
inkomste relatief tot die
skuldterugbetalingskoste
kritiese lae vlakke bere
is ’n nasionale
skuldkrisis op hande.‘'n Afnemende inkomstestroom
Onder normale omstandighede word staatskuld en die reste
ddaarop uit belastinginkomste en matige geldinflsie betaal. Sedert
2009 groci die staat se bruto skuld en uitgawes teen ‘n vinniger
koers as sy inkorste uit belasting. Voldoende kontantvloei ult
belastinginkomste is nodig om die staat se skuld terug te betaal
Wanneer die staat se inkomste relatie? tot die
skuldterugbetalingskoste laitiese lac viakke bereik, is 'n nasionale
skuldleiss op hance. Die grafiek hierander illustreer cle groe’ in
bruto skulé teenoor inkornste,
emai bets wand on ls bathe ao
"woe
stnestehgiall eal tpn Pap
PEELE EE EPEPLE EEE SE EEE
roo Narringastng Nase Tessre
'n Skuldterrnynprofiel beeld bedrae utstaande en die verskllende
datums waarop incividuele skuldbedrae in 'n portefeule
terugbetaalbaar is uit. Die onderstaande fguur toon die
vvervaldatums van al die bernarkbare binnelandse effeice wat die
Suid-AVrikaanse regering soos op 31 Desember 2014 uitgereik het,
Dic ingekleurde area op cle grafiek beeld cle aantal effekte uit wat
inne die volgende tien fnansile jare hul vervaldaturn sal bereik,
or die volgende vyf finansiéle jare sal R332,5. milard se
binnelandse effekte verstryk, gevolg deur R280,7 miljard se effekte
binne die volgende vyf opeenvolgende jare. Dit is 38% van die
bbemarichare binnelandse skule.
Weens velgehoue ekonomiese en fiskale probleme sal dt
\waarskynlk nodig wees om baie van die regerng se skuld onder
tockomstige ongunstige toestande en lzer kredietgracerings te
herfinansier. Laer kredietgraderings bring geweonlk hoér
skuldterugoetalingskoste mee, wat dit nog moeiliker sal riaak orn
Ut 'n bestaande spiraal van skuld te ontsnap. 'n Swak ekonomie,
private seltor wat slae lry, beperkte belastinggrondslag en die
‘eitlke onenoontlikneid van besuinigingsmaatreéls verhinder ‘n
aadwerd ke verrnindering van staatskule,
Die omrol van skuld kan nie onbepaald voortduur nie, Slegs drie
realstiese roetes kan ingeslaan word om staatskuld te vereffen. Die
eerste is om cle kaprtaal en rente uit belastinginkomste te betaal,
ie tweede 1s om reéle shuld deur riddel van gelcinflasie te
erodeer (steelsgewyse wanbetaling) en cie derde is opentke
vwanbetaling of skuldherstrukturering. Die generering van kontant
céeur staatsbates van die hang te sit is nog 'n opsie, maar ci roete
‘word selde doelbewus ingeslaan en is onwaarskynlik al het Nene
cit geopper. Vir ons is die skuld wat ophoop dus 'n realieit, wat
beteken hoér belastng inflasie of kr
Aflossingstruktuur van binnelandse bemarkbare staatseffekte soos op 31
Desember 2014
(Gedrag uitstaande in R miler)
I. llesos
handelsbeleid as 'n belasting beskou.|
‘Omdat invoerheffings vandag so ‘n komplekse saak is, waaroor
ekonome, statistic, sakelui en staatsamptenare in enge spesifieke
geval scynbaar geen blywende konsensus kan ontwitkel ne, is dt
hancig om die saak in breér o&nskou te neem. In hierdie artikel
word 'n eenvoudige toets voorgestel waarmee 'n mens 'n gocie
algemene oordeel oor die wenslcheid van 'n invoetheffing in enige
spesifieke geval ka vel
Storting van kr
Die onlangse geval van 'n spesiale invoerhetfing op kruiwaens is ‘a
voorbeeld van hoe 'n invoerneffing op grond van handelsbelei
geregvercig word, maar eintik op belasting en verstulde subside
eerkarn, Waarmee 'n rens glad nie s8 dat plaaslke produsente
nie dkwels stravrve mededinging van buitelandse produsente, of
sells produsente uit ander streke in dieselde land teékom nie, maar
wel dat 'nrrens deeglk oor die wenslkneid vaninvaerhefings moet
besin
Op 6 Maart vanjaar het de Internasionale Handelsadministrasie-
kommissie van Suid-AVrica 'n spesiale tari van tussen 29% en 33%
op die invoer van sekere kruiwaens ingestel Die tarief word gehet
‘op versoek van Lasher Tool, 'n plaaslke krulwavervaarciger en «
verspreider, nadat sekere ingevoerde kruiwaens s6 goeckoop
geword het dat Lasher Tools ernstige moeite begin ondervind het
ormmeete cing
Lasher Tools het de oorsese vervaardigers van storting
('dumping") beskuldig. Storting word deur die
Werelchandeborganisasie gedefinieer as die uitvoer deur ‘n
rmaatskappy van sy produce na'n ander land teen 'n pryslaeras die
prys wat normaalweg vi die goedere in sy tuisrark gevra word. Die
tegniek, ingevolge hierdie teorre. is dat die oorsese vervaardiger ‘9
roofprysstrategie gebruik, naamlik dat hy sy produk aanvandlik teen
‘n verles in 'n land soos Suid-Aftka verkoop, totdat die plaastke
produsente almal hul eure slut, waama die oorsese produsent
pryse tot hodir as normaalweg opstact en so 'n onregverdige en
buitensporige wins maak.
Ingevolge die Doeane: en Aksynswet van 1964 geld invoerheffings
in Suid-Afaka op die invoer van 'n wye verskeicenheid produkt,
Die hetfings word in tiertalle bylaes tot die wet, wat elk honderde
bladsye beloop, uteengesit. So beloop heffings, wat uitdruklix
ingestel is orn plaaslike produsente te bevoordeel, tot 74% op
sekere hoenderporsies, tot 62% op gevriesde aartappelyfies en
tot 19% op motorbatterye, Ook knoffel, sinkwasbakke,
ongeraamde spieéls, grawe en vurke, vonkproppe, voertuie en vele
Invoerheffings as 'n belasting en 'n verskuilde subsidie
Hoewel invoerheffings histories een van'n staat of vors se vernaamste inkomstebronne was,is dit in
moderne tye van relatief mindere belang daarvoor. Verdwerg teen die omvang van dinge soos
persoonlike inkomstebelasting en BTW, word invoerheffings vandag dikwels eerder as'n vorm van
itis egter belangrik om te onthou dat alle invoerheffings altyd
terselfdertyd ook belasting en boonop verskuilde subsidie verteenwoordig.
meer ontsnap nie cie wakende blik van Sui¢-Aficaanse
dosanebearnptes nie
Hoewel daar gocie rede is om te twylel, veronderstel ons in hierdie
artikel dat taklieke soos storting wel plaasvind en dat Suié-
Affiaance produsente van tyd tat tyd hul bedrywighede moet
vverander of afskaal, omdat hulle soms sukkel om met buitelndse
vvervaarcigers mee te ding. Laat ons selfs nie vra of dt wensikis orn
sulke swaker plaashke produsente te beskerm nie, Laat ons fokus
op die belastingetfek van invoerheffings en cie omvang van die
converdiende subsidie. Ons bepaal ons eenvoudigheidshalwe by die
‘gevalvan krulwaens,
Invoerheffings se belastingeffek
Invoerheffings op kruiwaens word aanvanklk deur die invoerder
betaal Die invoerder's egrer nie die finale gebruixer nie en verhoog
op sy beurt natuurlic weer sy pryse wanneer hy cie kruiwaens in
Suid-Atriea herverkoop. Danksy sy prysverhoging herwin die
invoerder op ig wyse deel van de heffing, maar ookniealles nie.
Almet die waardeketting langs tt by die eindgebruiker, word de
helfing stelselmatig verspre’, soda dit in die praktyk uiteindelic deels
deur die invoerder, deels deur tussengangers en deels deur de
eindgebruker betaal wore.
Die invoetheffng op die kruwaens is 'n belasting omdat de
ontvanger daarvan die staat is en die tarief soos met STW, van die
publiek se transaksiesafgeskraap word. In die kruiwa-geval ontvang
die staat ongeveer 30% van die invoerprys van die bepaalde
kruiwaens, In totaal maak invoerheffings, oftewel doeane- en
aksynsbelasting, vandag sowat 5% van de staat se inkomste ult
(lnkornstebelasting, maatstappybelasting en BTW staan elk op
‘ussen 20% en 35%)
Invoerheffings as verskuilde subsidies
Die staat. wat die invoeshefing a belastng ontvang is eter nie die
enigste bevoordeelde van die heffng ni. Die ander bevoordeelde
is die plaasike kruiwaprodusent, wat nou kan voortgaan om mee
ver sy kruwa te vra as wat hy andersins sou kon. Terwy/ die stat
reer belasting ky, kry die plaaslie leuiwaprodusert meer
inkornste darksy ‘sy ho8r pryse, maar nie danksy groter
waardetoevoegng in de gemeenslap ne. Inteenceel, as de
plaslke fruiwaens nie kunsmatig op ho® pryse genou is ne, sou
plasike kopers meer geld oorgehou het om ander noodsaaklice
items te koop en soualmalryker geweeshet.Die onlangse geval van ’n spesiale invoerheffing
op kruiwaens is ’n voorbeeld van hoe ’n invoerheffing
op grond van handelsbeleid geregverdig word,
maar eintlik op belasting en verskuilde subsidie neerkom.
Alhoewel die invoetheffig dus nie direk aan die plaaslike
kruiwaprodusent oorgedra word nie, is daar inderwaarheid sprake
van 'n Subsici: utelandse rededingers se pryse word kunsrnatig
verhoog wat plaasike kruiwavervaarcigers weer in staat stelom hul
cic pryse cokhoog te hou en so onverdiend meer inkomste te kr.
Die toets ir nbillike invoerheffing
Wanner is dit regverdg dat ‘n invoerheffing ingestel word? Dit is,
immmersrie te betwyfel dat plaslike produsente soms deur moeilike
tye gaan wanneer internasionale mededinging strat raak ne,
gepaardgaande ret werkonsekerhe'd en allele! ander vorms van
onstabilteit, In suke gevalle is die versoeking groot om plaaslikxe
produsente met nvoetheffings te beskern,
‘nEenvoudige tocts kan help om te bepaal of ninvoerheffing billkis
of nie, Die sleutel tot die suksesvolle toepassing van die toets is on
die invoerheffing se belasting- en subsidie-effek saan te voeg. Die
toets lui soos volg: 'n Pleaslike produsent is in die moeilchec,
aangesien 'n verafgele® produsent sy praduk goedkoper en beter
kan vervaarcig. Is cit billk dat 'n belasting op die algerene publiex
ingestel word en aan die pleaslke produsent oorbetaal word, sodat
hy sy pryse kan lat sak sonder om ‘n verles te maak? As die
plaaslke produsent irnmers rnat belasting vergoed word, dan hoef
hy mos minder virsy produkte wr,
Onrniddelik roep so 'n toets 'p mens tot groot versigtigheid op,
omdat dt duidelikis dat die publiek as verbruikers, die publiek as
belastingbetalers en die algernene plaaslke ekonorie deur so ‘5
stelsel van die direkte oordrag van belasting in subsidievorm aan
procusente benadeel sal word, Invoerhefiings werk weliswaar nie
ophierdie cirekte wyse nie, maarkom op dieselfde neer.
me
Suiujjaysaoau@CSom-CeolaKilard
ales
eee:
Inflasie as belasting
Die slagsprevk "geen belasting sonder verteenwoordigng” was in
die Amerikaanse Revoluse 'n oproep tot die try, maar nog nooit
het "geen inflsie soncer verteenwoordizing” nog diese¥de
‘opwinding aangewakke nie. Al vreet albei salarisse weg, word
inflsie sel in de publekse of metbelastng geassosieer. Hievcie
artikel bet ce las wat infase op salarsvercienersplaas en verken
die ooreenkoms tussen belasting en inlasc
Voor ons de verwikkeldhede van infase— of desl beasting. wat
iy nooit op 'n betaalstroke sal sien nie ~ van nader bokyk. is '9
sanvanklke raring van de bs caanan in ore. Gemeet aan die
Verbrukersprysindeks (VP), de algerneenste maatsta vir in ase,
was dee rele waarde van jou laste salaris in 2014 5,3% minder as,
ié van jou eerste salars in 2014, Saamgevoeg het jou twaalf
rmaandelkse salarise in die loop van 2014 met 4.1% gekmp.
Andersgeste volgens cie VPlallen sy'n 2014 met'nbykomende
41% “bes, bo en benalwe ot wat cie Suid-Afikaanse
Inkorsteciens (SAID) gevat het.
“Omslerywing en meting van inflasie
Inflasie word soms omskryt as “"n algemiene styging in pryse en
dling in die kaopérag van geld”. Vie sentrale danke, regerings se
Statstiekkantore en die rmeeste maatskappye, werknemers,
vakbonde, beleggers en fondsbestuurcers § inflasie gewoonli
sinoniern met die jaarlcse koers van toename in die VPI. Kom ons.
‘ondersoek die VPI van nader voor ons uitlg hoekem daar beter
‘maniere is om inflasic te definicer.
Die akiuraatste beskeywing van Statstieke SA se VPI is dat dit ‘9
rmakro-ekonomiese somtotzalis wat ie lewenskoste van de rykste
20% van hushoudings meet. Dt weerspieil hootsaaidie die
geweegde gemiddelde van cie pryse van goedere en cienste wat
dle verdieners van die hoogste inkomste koop. Ocr 'n tydperk
word die gewstoekenning aan itemsin die indeks verander,sodat
8 wat verorukers minder koop (gewoonlic omdat hul prs
bbesonder baie gestyg het) minder weeg ence items wat hulle mee=
koop omdathulle dt tanbevostig, meerweey.
‘As gevolg van die manie waarop dit gerneet word, kan die Plas ‘a
feng gecevinieerde “koste-van-verbruk'-indeks beskou word. Die
VPI het ongelukkig tekortkominge, Hoewel dit 'n inceks is wat die
algemene verlies van monetére keopkrag meet ~ geldverswakking
~is ie bestek daarvan beperk want dt meet slegs verbrukerspryse
fen neem nie batepryse, produksie-nsetpryse, onverwerkte
kommoditeite en die wissekoerse van buitelandse valuta in ag nie.
Inflasie, net soos belasting, maak mense armer —
en dit gaan met ernstige, negatiewe
newe-effekte gepaard.
Tegnies gesproke gee die VPI verbruikersprysinflasie om minstens
twee redes te lag 2an.
I. Die huid ge metode gee nie rekenskap van “versteekte inflase
nie Versteekte inflasie is waar verlaagde produkgenake die
ominale prysin sie wegsteck Versteekte inflase is 's
sekerheid in inflsionére tye wanneer raatskapaye hul mages
beskerm, terwyl hulle by Klante die indruk probeer wek Gat
pryse nie stygnie
2. Die gewigstoekenning aan tern in die VPLmandjie word bepaal
volgens die pelling oor huishoudelke besteding wat elke paar
jaar gedoen word. Hoe meer huishoudings geld aan 'n iter
bestee, hoe groter die gewig wat in die VPI aan daarcie itern
toegeken word, Wanneer die besteding aan ‘n iter afneern
corndat die prys daarvan gestyg het, sal die impak daarvan te laag
aangegee ward in die VPI. Per definse ignoreer hierdie metade
‘ook die pryse van goedere wat verbrulkers graag sou wou koop
maar nie kan bekostig nie, en tog bes moontik volgens de
verbruikers se waardeoordeel nie minder belangrik is nie.
Minder van 'n spesifieke itern word miskien gekoop wens die
afnernende keopkrag van die verbruikers se geld. Dat hulle
gedwing word or na bekostigbaarder items met kleiner
prysverhogings oor te skakel, ste hulle in staat orn te corleef, Dit
hou hul lewenskoste in toorn, maar hul lewensgehate gaan
agteruit orndat die koopkrag van hul geld atheer. In cié opsig
word die onderaangee van die VPI vererger deurdat die
rmaatstaf skeefgetreks, weg van laerinkornstehuishoudings af
Lacrinkomstehuishoudings neig om 'n groter persentasie van hul
inkornste aan stapelvoedsels en noodsaaklichede te bestee, wat
hulle minder beweeglikin hul kooppatrone maak, 'n Dernotratiese
_gewigstocxenning. oor huishoudings en goedere en dienste heen,
verhoog gewoonl kcie gernete toename in VP
[persenasogroct
RRESHARR
4, Vif “Sh Yl ft‘Aangesien beleggingsopbrengste, verdienstes, lone, rentekoerse en
ie Koopkrag van die rand aan die VPI gemeet word, skiet cie
contwerp daarvan as 'n maatstaf orn die jaarlise toename in
algemene prysvlakke en koopkrag te meet. gevolglixtekort,
‘'n Meer toepaslike begrip van inflasie
Hoekom VPI die begrip “inflasie” nie akkuraat omvat nie, is omdat
cit bloat een van ce gevolge van inflasie is. 'n Volledige verdaring
van hoekorn dit so is, sn onderwerp vir‘n ander dag. Word cie
bbegrip behoorlk deurgrond, moet inflasie beskou word as ‘n
verandering in die geldvoorraad in 'n ekonomie,Inflase is wanneer
almal wat geld besit‘n bielie van die waarde van daardie geld
verloor orndat iemand anders nuwe gel skep. Uiterste voorbeelde
van dié grondige begrio van inflase slut die werk van geldvervalsers
invmaar dit shit ook cie minder voor die hand liggence maar meer
algemere voorbeelde in, scos wanneer sentrale banke nuwe
Cigale geld skep om staatseffekte te koop.
Dit is belangnk om die dieperiggende oorsprong van inflasie te
verstaan, nie alleen orn te kornpenseer vir die gebrekkige syfers wat.
hoofstroominflasiemaatstawwve oplewer nie, maar ook weens cie
Cestabllserende gevolge van inflsie op die breér ekonomie en cie
gemeensiap.
Gevolge van inflasionére belasting
Eenvoudig geste, maak dit 'n gemeenskap op die ou end nie
wearender wanneer die hoeveelheid geld in 'n ekonorie
vermeerder word of nulle op banknote bygevoeg word nie. Dit is
rie iets wat 'n excnomie se vermo’ verbeter om meer produtiet
‘te wees of meer goadere en dienste te produseer nie
Wanner die geldvoorraad in 'n ekonorie aangevul word, ei dit
egier wel tot 'n oneweredige verceling van “nuwe geld” in ‘n
‘ekonomiese gemeenskap. Dit gebeur wanneer sekere dele van cie
cekonomie “ryker" as ander word terwyl hulle deur die skep van vars
ele bevoordeel ward, Omdat die aanwullng van die geldvoorraad
rie 'n onderlggende verbetering in ekonomiese produktwitelt,
fasliteer nie, sal die nuut geskepte "rykdomeffek” uitloop op ‘n
herverdeling of oorcrag van rykdorn na dé in 'n possie om
voordeel te trek uil die nuut geskepte geld, vanaf die res van cle
ekonomie. Dit gebeur narnate meer geld minder goedere in cie
ekonomie najaag, wat 'n wen-verloor-situasie skep waarin cie
verloorder effete deur cie regering se optrece belas word ter
wille van die wenner
Hoewel die herverdeling van ryxdor uiteindelik na die breér
ekonomiese stelsel deursyfer, is dt die latere entvangers van cie
‘nuwe geld” wat belss word om die vroeé ontvangers te
condersteun, Dit gebeur wanneer stygings in algemene prysvlakke
verder opgedruk word voordat salarisse of verdienste
cienooreenkomstig ho8r aangepas word, Dis by dié punt wat 'n
getroue meting van infasie, soos voorheen beklemtoon, krites
belangrik word gegewe die potensieel negatiewe
langertermayngevolge wanneer 'n onrealisiese maatstaf gebruk
‘word om koopkrag te meet en it dan onderskat wore.
Huishoudings spar 'n deel van hul salarsincomste ~ of probeer dit,
spar, of sal dt graag wil sp2ar- vir nnoocfonds of aftreefonds, of
ecenvoudig ter wille van uilgestelde verbruik. Historiese data vir
Suid-Afrika wys dat batepryse bale vinniger as die VPI gestyg het
Batepryse het spesifiek sedert 1995 byna drie keer vinniger as cie
As toy ison is You Pocket: sins onions ior cis ounsccish
VP gestyg, lemand wat geen bates besit nie en wie se salnisaarna
jar aan slegs die VPI as raatstaf gekoppel word, sal dit derhalwe
‘oenerendmosilcvind om oo%en ge bates bymekaar te maak.
ee
*
=
“
se FH HS SK
i erent
“seb OGhse XE ne ZAR ZA Abn
es Sur EH
Die staat is een van die eerste ontvangers van “nuwe geld” wat
geskep is en die primére begunstigce van inflase. Deur inlasie (die
\ergroting van cie geldvoorraac) kan 'n regering of sentrale bank in
effek die land se geldeenheid cevalueer en prysvakke in cie
ekonomie oor cie algerreen opstoct, wat leners begurstig en
spaarcers straf, Oral ter wéreld funksioneer regerings net behulp
van tekortbesteding. en inflase bied ‘n Kitsoplossing vir rekeninge
wat handuit ru. Skuld en die druk van geld gaan inderwaarheid
hand aan hand. met talryke voorbeelde en hul gevolge wat tans
Litspeel in ekonomi’ soos Japan, Amerika en die EU, Terwyl cie
Uiteindelike gevolge van ce skernas om op groot skaal geld te druk
‘wat tans in diélande en streke aan die gangs yciie kan neem om
te ontvou,Ié die onlangse geskiedenis besaai met voorbeelde van
die vernetigende krag wat geklskepping en die daaropvolgende
inflasionére episodes op cie breér sarnelewing het (Duitsland in cie
1920's, Zimbabwe incie laat 1990's en meer onlangs Venezvel}
Slotsom
Infsie, net soos belasting, maak mense armer —en dit gaan met
cermstige, negatiowe newe-effexte gepaard.
Regerings is die veraamste begunstigdes van inflasie en cie
boelastingetfex wat dit op die samelewing het. Inflasie leat
‘ekonomiese hulpbronne kwyn en stuur dt in'n ander rigzing, waar
dit minder produktief aangewend word, Dit het die potensiaal om
‘nrekonomies destruktiewe sakesklus te verleng, want die prysseine
in ‘nh ekonomie word verwring en dit bring mee dat kapitaal
verkeerd geallokeer word, Die verleidelke, gevaarlie skoonheid
van inflasieis dat dit, anders as ret belasting, nie die afdwing van
spesifieke wetgewing vereis nie, geen invorderingsagentskap
dzarvoor nodig is nie en die algemene publiek ook nie met
papierwerk "verontrie” word nie. Dit is 's raklixe en versteekte
‘cordrag van rykdom aan die eerste begunstigdes van die "nuwe
gel”, Uiteindelik Ici 'n onnatuurlike toename in die gekdvoorraad
{inflase) na ‘n ondoeltreffence allokering van kapitaal, wat cie
waarskynliheid verhoog dat onvanpaste produkte en dienste
geprocuseer sal word. Dit lei tot 'n laer lewenstandaard as wat
andersins die geval souwees.
Waar belasting 'n regst-eekse oordrag van mense se rykdom aan
die regering is, gebeur dt met inlasie onregstreeks en met ander
newe-effekte. In albei geval vicei geld egter uit die publiek se sak
nadie regering se saktoe(eae
Grafiek vir die kwartaal
Huishoudelke kredietgroei en huishoudelke geldvoorraad het
begin viteenloop, met krediet wat verlangsaam terwyl ci saldo's
van deposite's styg. Dié tendens dui op versigtige
balansstaataktiw*telt en le vertroue onder huishoudings en
genereer 'n negatiewe voorvitsg vir kleishandelsaktiwiteit in die
‘maande wat voorl8. Hou cok n gedagte dat stadige kredietgroei en
stygende kontantsaldo's hulshoudings se balansstate vir ‘a
rnacerende siklus voorberei, raar dt lyk nie of die draaipunt vie die
huishoudelike kredietsilus aby is nie — die binnelandse
‘ekonorniese beleid moet eers grater sekerheid bring.
‘Alternatiove verbruikersvertroue
Poko yecepes nnusicusne oso (OM
Sarcwrtlbarervoe
sen
rs =f ea
“ao Sac verbruerevervoue
FHL FIP PFI LHS SMP
Bronn: SARE Onttreny,ETH Ars
Belangrike makro-ekonomiese ontwikkelings: K2 2015
Die SARB was in Maart minder toesketlic as wat verwag is na
hernude inflasiedruk weens kospryse, brandstofneffings,
arbeidskoste en hoér as verwagte verhogings in
elektrisiteitstariewe, Dié faktore, tesame met stywe
belastingverhogings wat die Nasionale Tesourie in Februarie se
begroting aangekonclg het, I ekonomiese groei aan bande. Ons
verwag gevolglc dat enige oplewing in le sakesiclus van korte cur
sal wees gegewe die agtergrond van ‘'n sekulére stilstand in
‘ekonomiese groei weens die voortgesette slapte in sele'd
. \VPI hein Februari tot 'n vierjaarlaagtepunt van 39% jaar
‘ot jaar verlangsaar, groollics weens 'n verdere daling in
vervoerpryse, tervyl kos-inflase verder teruggesak hel
PPL het tot 2.6% jaar op jaar afgencem teencor 35% jaar
‘ot aarinJanuavie.
: Die tekort op SA se lopende rekening het tot R198
rrilard in Q4 vernou vanaf 'ptekort van R223 rnillard in
Q3. Ookdiehandelstekort het gotrimp.
: Mynbou het in Februarie die derde mand van jaar-tot-
jaar-groei aangeteken na 'n inkrimping van 2.3% jaar op
jaar in Januarie, Vervaardiging het in Februane ret 'n
Die stand van die ekonomie, in nege grafieke
Ons verwag gevolglik dat enige oplewing in die
sakesiklus van korte duur sal wees gegewe die
agtergrond van 'n sekulére stilstand in ekonomiese
groei weens die voortgesette slapte in beleid.
verdere 0.5% jaar tot jaar ingekrimp na ‘ninkrrnping van
2.4% jaar tt jaar Januare ~ de papste vertoning in ses
smaande.
+ Die handelstekort het in Februarie van 'a rekordgaping
van R242 rriard tot RB. milard getrim, ceels wens
seiscenale veranderings. Die kumulaiewe tekort van
R327 mad is meer as dubbel die RIS milard van die
eerste twee maande van 204
+ Deegroe’inkleinhandeWverkope het tot 17% jaar tot jaar
teruggesak vanaf 'n afwaarts hersiene 2.0% jaar tot jaar
(voorheen 34%) in Desember.
Sakesiklus en groei
Dit is belangrik orn daarop te wys dat die ETM-sakesiklusindeks in
Maart tot die hoogste vlak edert Q 2008 gestyghet. Die indeks sal
vwaarskynlic in Q2 'n stabiliseringsfase binnegaan, wat 'n papperige
siklese herstel bevestig,
ETM SA-sakesiklusindeke en slllese faces
199Sthede
volaenae are
9598 ot
subiaie
Bron ETH Arie
Hoewel gedemp, bring die groe’ in geldvoorraad siklese verlgting
‘op kort termyn, veral in die hoérinkomstegedeettes van die
konomie.
6 e740 43s
‘SiOpmwasi Awash ERs
Monetireruimte -VPL-aangepaste Akernatiowe Gelvoorrand
Nein jartcjpcgrocton
25%
20%
08
20%
ev £ £ SS
treme At eenteg eADie SARB laat toe cat stygence reéle rentekoerse 'y mate van
‘normalsering” in rentekoerse bring, Die rand bly de risko wat van
bute dreig en die waarseynlkste aancrywer van 'n hor repokoers
nH.
Vernouing van redle rentekoerse
Repokoer mins VPrgrod
8
6
tos
*
%
2
a
cg ¢ § 8 #
—Reile enatoers (Repotoers-VP)
Broan: SARE; Bloomber: ETM Anais
Inflasie
‘Wat ontwikkelings ten opsigte van inflasie betref, dui verskeie
faktore daarop dat die fudge matiging in VPI tot ‘>
Vierjaarlagtepunt van 39% in Februane nie in die xomende
maande volgehou sal word nie, Hierdie risko's spruit voor: uit
voedselprysrsiko's wens droogtes hier te lande, loonslikkings
hor as VP hor brandstof- en Padongeluksfondsheffings, en
verhogings in elektisiteltstariewe, (Sien die Oktober-Desernber
20 M4-uitgawe van hierdie verslag vr'n gedetalleerce hantering van
die mies rondorn sogenaarnde loon-prys-spirale) Dié siening is
deur die SARB bevestig wat by die vergaderng van sy
monetérebeleidskorites in Maart aangecui het dat Suid-Afrika se
\VPlaan die onderpuntvan sy sklusis
Eskom se tariefvarhogingvoorstel
pepertetsovernderng,
7 as
‘
SS SF SK gS
Hoot —eelarstenstne (egas)— ~—-Voorvsang
rome SARB:ET Arcs
Styging in mielieprysinaasie hou mediurnterrnynrsio’s
vir Keinhandel kex'VPI in
a0 8
« a
sg £ SF S$ L$
Tete peer
Sette goto vr made (eras Kiger
Brome SaaS ETH Anes
Verbruikersgesondheid
Wat cie dinamika van die atbeidsmnark betref, word 'n besender
maeilke tydzerk van loonandernancelings met die staat verwag
wat 6flae loongroei en stakings, 6f ho8 loongroe’ en 'n beperkte
Koppeteling tot gevolg sal h&, of 'n mengsel van abe. De
Solicarteit-ETM Arbeidsmarkindeks, wat die bekostigbaarheid van
arbeid en werknemersvertroue bekyk, sal daarom waarskynlic
relatiefIaag bly en die groewooruitsgte vir ind ensneming is dus
ongunstig,
Solidariteit-ETM Arbeldemarkindeks (AMI) vs.
lensnemingagrosi (vir twee kwartale geslocr)
se #F SF F SF KF
—sotertener aM! —OES 9 Corer)
Brome: Soares ETH Antes Bomber,
Korporatiewe en produktiewe gesondheid
Die plaasike handelsdata bevestig dat wéreldwye ekonomiase
{groe!'n wind van voor bly nadat uitvoer in Februarie vir'n tweed
aglereenvolgende maand afgeneem het (uilvoer na Asié bly
esonder bedruk). Mynmaatskappye word die swaarste getref te
ridée van skerp éalings in kommociteitspryse enn verlangsaming
inChina,SSA groel in uleyoere - volgens streek
Soraande bowegendepenisileef-grovpersncie
0%
Bronne SARS: ETH Anaet
‘Arbeidsonrus creig om in 2015 'n kenmerk van Suid-Afrika te Bly,
‘wat plaastke maatskappye waarskymnik verdier onder dru sal plas.
Die derde meeste verlore werksdae (weens stakings) sedert 1994
het in 2014 voorgekom. Met min vordering in die
locnonderhandelings van die openbare seitor en die verhoogde
risiko van stakings kan 201 in die kormende kwartale rneeding om
'nplek onder die dre ergstejareinteneem,
Numb f workday ost et ndutil sfonoe
Solidaritei
Solidarity
Ree Ck
x ia
= cal
a ah