You are on page 1of 3

Wellness dag – Vrydag 28 November in die Grootsaal

• Dr. Ellenore Meyer gaan BMI, Cholestrol, bloedglukose en


bloeddruk toets (die toets is vastend, geen kos of vloeistof vir 6
ure voor toets behalwe water)Bring asb jou gewig en lengte
saam. Daar sal twee groepe wees. Di 25/11/2008 en 28/11/2008,
vanaf 08:00 -12:00
• Sieff oogkundiges gaan “eye screening” doen. Indien daar fout is
met jou oe en jy verdere toetse moet ondergaan of ‘n bril kry, is
dit die personeellid self wat die kostes gaan dra.
• Virgin Active gaan ‘n demo team saambring wat gaan aerobics
ens doen en hul gaan ook geskenk pakkies vir almal gee.
• Curves kom vir die dames. Hulle gaan net ’n tafel met inligting hê
asook miskien ’n spesial om aan te sluit.
• Weigh-Less gaan vir jou ’n dieet kan uitwerk, ens.
• Image Excellenz Spa, is nog nie seker wat hulle gaan doen nie
maar hulle kom
• Bloedbank, jy gaan kan bloedskenk en as jy nie weet wat jou
bloedgroep is nie kan hul dit vir jou toets.
• Placecol gaan vir almal facials verniet gee en nog ’n verassing.
(net hier tussen 11:00 en 13:00)
• Hier gaan iemand wees wat inligting gaan gee oor osteoperose
en multi-vitamiene.

You might also like