You are on page 1of 8

AFNALLR/301/4/2012

Studiebrief 301/4/2012
Rooster vir Besprekingsklasse & Videokonferensieklasse

AFNALLR
Semesters 1 en 2
Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap
Hierdie studiebrief bevat belangrike inligting oor besprekingsklasse vir die jaar

Bar code

Beste Student Jy is welkom om die volgende besprekingsklasse (sien lyste op volgende bladsye) by te woon. In hierdie brief gee ons die datums en lokale vir die besprekingsklasse en videokonferensieklasse vir hierdie jaar. Ons bied hierdie klasse slegs in Pretoria aan as gevolg van finansile oorwegings. Ons het besluit om die videokonferensiegeriewe eerder vir ons groter groepe te gebruik (eerstevlakstudente) om meer studente te kan akkomodeer. Die videoverbinding is enersyds met Parow / Florida of andersyds Durban / Port Elizabeth / Oos-Londen, m.a.w. slegs studente wat die videokonferensiefasiliteite in Parow, Florida, Port Elizabeth, Oos-Londen en Durban kan gebruik, sal aan die videokonferensieklasse kan deelneem. LET WEL: Die formaat van die besprekingsklasse (of videokonferensieklasse) is van so n aard dat dit jou sal help met die aanpak van jou jaarprogram. Die videoverbindings met die onderskeie streekkantore veroorsaak egter dat die dosent min tyd vir vraagstelling kan toelaat. Waarom besprekingsklasse (of videokonferensieklasse)? 1. 2. 3. 4. Ondervinding toon dat studente die besprekingsklasse (of videokonferensieklasse) baie nuttig vind omdat die toepassing van die leerstof op voorbeelde gellustreer word. Kom bespreek al jou vrae met ons. Kom maak persoonlik kennis met jou dosente en medestudente. Tydens elke lesingperiode word n ander afdeling van die werk behandel.

Die volgende modules sal die videokonferensieklasse by die Kaapstad/Parow- en Durban-tak kan bywoon (die modules wat nie tussen hakies verskyn nie):
EERSTEVLAKMODULES AFK1501 AFK1502 AFK1503 AFK1504 TWEEDEVLAKMODULES (-KURSUS) LPAFRT8 (AFK201T) (AFK2601) (AFK2602)

Die studente wat vir bogenoemde modules of kursus geregistreer is, sal die besprekingsklasse by die Sunnysidekampus van Unisa in Pretoria kan bywoon (al die modules, ook di tussen hakies). Ons sluit vir jou gerief n kaart in. Studente (enige derdevlak- of honneursstudent) wat nie hierdie klasse kan bywoon nie, maar wat wel graag hulle werk met ons wil bespreek, is welkom om die relevante dosent te kontak vir advies (deur te bel, of persoonlike afspraak of e-pos). Die 101-studiebriewe het inligting oor hoe om die dosente te kontak. Ons sien daarna uit om jou te ontmoet. Vriendelike groete Frik Broodryk Kordineerder: Besprekings- en videokonferensieklasse Telefoon: 012 429 6048/6308 E-pos: broodfwj@unisa.ac.za

AFNALLR/301

BESPREKINGSKLASSE BY UNISA, PRETORIA (SUNNYSIDEKAMPUS) DISCUSSION CLASSES AT UNISA, PRETORIA (SUNNYSIDE CAMPUS)
EERSTEVLAKMODULES SEMESTER 1 Saterdag, 14 April 2012 AFK1501 (AFK101Q) AFK1503 (AFK105U) Saterdag, 21 April 2012 AFK1502 (AFK102R) AFK1504 (AFK103S) SEMESTER 2 Saterdag, 04 Augustus 2012 AFK1501 (AFK101Q) AFK1503 (AFK105U) Saterdag, 01 September 2012 AFK1502 (AFK102R) AFK1504 (AFK103S) 09:00 - 13:00: Lokaal 9/1-D 09:00 - 12:00: Lokaal 9/2-H 09:00 - 12:00: Lokaal 9/2-G 12:30 - 15:30: Lokaal 9/2-G 09:00 - 13:00: Lokaal 9/1-D 09:00 - 12:00: Lokaal 9/2-H 09:00 - 12:00: Lokaal 9/2-H 12:30 - 15:30: Lokaal 9/2-H

TWEEDEVLAKMODULES / TWEEDEVLAKKURSUS SEMESTER 1 Vrydag, 13 April 2012 AFK2601 (AFK202U) Vrydag, 20 April 2012 AFK2602 (AFK203V) Saterdag, 05 Mei 2012 LPAFRT8 SEMESTER 2 Vrydag, 17 Augustus 2012 AFK2601 (AFK202U) Saterdag, 18 Augustus 2012 LPAFRT8 Saterdag, 25 Augustus 2012 AFK2602 (AFK203V) 09:00 - 13:00: Lokaal 9/1-C 09:00 - 12:00: Lokaal 9/2-G 09:00 - 12:00: Lokaal 9/1-C 09:00 - 11:00: Lokaal 9/1-F 09:00 - 12:00: Lokaal 9/1-F 09:00 - 12:00: Lokaal 9/2-G

VIDEOKONFERENSIEKLASSE 2012 (UNISA / PAROW / FLORIDA) VIDEO-CONFERENCE CLASSES 2012 (UNISA / PAROW / FLORIDA)
PAROW-streekkantoor, Videokonferensielokaal (Jean Simonisstraat 15) FLORIDA-kampus, Videokonferensielokaal (H/v Christiaan De Wet- &

Pioneerstraat)

EERSTEVLAKMODULES SEMESTER 1 Woensdag, 11 April 2012 AFK1501 09:00 - 11:00 Donderdag, 19 April 2012 AFK1502 09:00 - 11:00 AFK1504 11:30 - 13:30 Vrydag, 20 April 2012 AFK1503 09:00 - 11:00 SEMESTER 2 Vrydag, 03 Augustus 2012 AFK1501 09:00 - 11:00 Woensdag, 15 Augustus 2012 AFK1503 09:00 - 11:00 Donderdag, 30 Augustus 2012 AFK1504 09:00 - 11:00 AFK1502 11:30 - 13:30 TWEEDEVLAKKURSUS SEMESTER 1 Vrydag, 13 April 2012 LPAFRT8 09:00 - 11:00 SEMESTER 2 Woensdag, 22 Augustus 2012 LPAFRT8 09:00 - 11:00

AFNALLR/301

VIDEOKONFERENSIEKLASSE 2012 (UNISA / DURBAN / PORT ELIZABETH / OOS-LONDEN) VIDEO-CONFERENCE CLASSES 2012 (UNISA / DURBAN / PORT ELIZABETH / EAST LONDON) DURBAN-streekkantoor, Videokonferensielokaal (Stalwart Simelanestraat 230) PORT ELIZABETH-streekkantoor, Greyville House, Videokonferensielokaal (H/v Greyville- & Ringstraat, Greenacres) OOS-LONDEN-streekkantoor, Videokonferensielokaal (St Lukestraat 10, Southernwood)

EERSTEVLAKMODULES SEMESTER 1 Woensdag, 11 April 2012 AFK1503 09:00 - 11:00 Vrydag, 20 April 2012 AFK1501 09:00 - 11:00 SEMESTER 2 Maandag, 13 Augustus 2012 AFK1501 09:00 - 11:00 Donderdag, 16 Augustus 2012 AFK1503 09:00 - 11:00 TWEEDEVLAKKURSUS SEMESTER 1 Maandag, 23 April 2012 LPAFRT8 09:00 - 11:00 SEMESTER 2 Dinsdag, 28 Augustus 2012 LPAFRT8 09:00 - 11:00

AFNALLR/301 Directions to Unisa Main campus From Johannesburg (R21): Take the R21 towards Pretoria. Pass through the Fountains circle. On your left-hand side there will be a Sunnyside sign. Follow the slip off left into Elandspoort street. Turn right into Ridge street and then right again into Preller. This road takes you to the main entrance of the Unisa Main campus.

Directions to Unisa Sunnyside campus The Sunnyside campus lies between Walker and Rissik streets. From Johannesburg: Take the R21 towards Pretoria, pass the Fountains circle. On your left-hand side there will be a Sunnyside sign. Follow the slip off left into Elandspoort street. This street becomes Mears street and later on Beatrix. Stay in the left hand lane. Turn left into Walker street, then left into Joubert street. The entrance is directly ahead. From Polokwane: On the N1 south to Pretoria, take the Pretoria (N4) turnoff. Keep driving straight. The road name is Pretorius street. Turn left into Troye, carry on straight until the T-junction. This is Walker street, turn right. Carry on driving straight until you have reached Joubert street. You should have passed one set of traffic lights (Beatrix/Elandspoort). Turn left into Joubert street. The entrance is directly ahead.

You might also like