You are on page 1of 1

sjokolade-appelliefiecrpekoek

lewer 1 groot koek


konfytstroop

2. Smelt die botter en laat dit afkoel.


3. Plaas die eiers, melk en water in n groot mengbak en meng met n handklitser of staanmenger.
4. Voeg die gesmelte botter, vanieljegeursel en
suiker by.
5. Sif die meel en die kakao in klein hoeveelhede
by en meng tot glad en sonder klonte.
6. Laat vir 1030 minute staan sodat al die borrels
kan verdwyn.
7. Verhit n kleefvrye pan van 2023 cm oor matige
hitte.
8. Skep vir elke crpe n kwart koppie van die
beslag in die pan en versprei oor die boom deur
die pan effens te kantel.
9. Draai die crpes na 1 minuut om en bak vir nog
30 sekondes.
10. Stapel die crpes in hopies van 34 om af te koel.

420 g vars- of gevriesde appelliefies


125 ml suiker
125 ml water
n bietjie suurlemoensap

crpes
160 ml botter
12 eiers
1 liter melk
250 ml water
5 ml vanieljegeursel
90 ml suiker
625 ml koekmeel
160 ml donker kakao

vulsel
500 ml vars of gevriesde bessies, grofgekap
125 ml strooisuiker
500 ml dik- of kloproom
500 ml versiersuiker, gesif
230 g mascarpone of roomkaas
5 ml vanieljegeursel

vulsel
1. Meng al die bestanddele en hou eenkant tot
benodig.

konfytstroop
1. Verhit al die bestanddele behalwe die
suurlemoensap in n swaarboomkastrol, laat vir
ongeveer 15 minute oor ho hitte kook en skep
heeltyd die boonste skuimlaag af.
2. Voeg n bietjie suurlemoensap by, verwyder
van die hitte en laat afkoel.

om die koek aanmekaar te sit


1. Plaas die eerste crpe op n koekbord, smeer n
laag vulsel oor en plaas die volgende crpe bo-op.
2. Herhaal die lae en smeer n laag konfytstroop op
elke vyfde crpe.
3. Herhaal die proses tot die koek die regte hoogte
het of al die crpes opgebruik is en eindig met n
laag vulsel.
4. Versier met vars aarbeie, bessies of sjokolade.
5. Strooi versiersuiker oor en sit voor.

crpes
1. Sorg dat al die bestanddele teen
kamertemperatuur is om te verhoed dat die
mengsel klonte maak.

54

CORLI_se_Kombuis.indd 54

6/13/16 3:28 PM

You might also like