You are on page 1of 2

IN DIE STREEKHOF VIR DIE STREEKAFDELING VAN DIE VRYSTAAT

GEHOU TE HARRISMITH
SAAKNO. HSH 26/2018

In die saak tussen

DIE STAAT

en

NEO MAPHUTSE Beskuldigde

_______________________________________________________________________________

VERKLARING INGEVOLGE ARTIKEL 112(2) VAN WET 51/1977


_______________________________________________________________________________

Ek die ondergetekende NEO MAPHUTSE verklaar as volg:

1. Ek is die beskuldigde in hierdie saak en weet wat die klagte teen my is. Ek wil skuldig pleit
aan die klagte van oortreding van Artikel 15(1) van die Wysigingswet op die Strafreg
(Seksuele en Verwante Misdrywe) 32/2007- INSTEMMENDE SEKSUELE PENETRASIE
VAN ‘N KIND. Ek pleit vrywillig skuldig terwyl ek by my volle positiewe is.

2. Gedurende April 2016 en kan nie die spesifieke dag onthou nie en te SKETERFONTAIN
FARM, WARDEN in hierdie Agbare Hof se jurisdiksie, het ek vir PHUMZILE MFUKENG, wie
toe 12 jaar oud was, seksueel gepenetreer deur met haar seksuele omgang te hê.

3. Op die die dag van die voorval het ek die klaagster ontmoet waar sy saam met my tot by my
woning gegaan het.

4. Ek en die klaagster in hierdie saak was in ‘n liefdesverhouding vanaf Maart 2016. Ons het
begin soen, ek het die klaagater gepenetreer deur my penis in haar vagina te druk.

5. Nadat ek haar gepenetreer het, het ons verder geslaap tot die volgende oggend.

6. Die klaagster was nooit van voorneme om ‘n klagte te maak nie. Die klaagster se moeder
het egter ‘n saak aanhangende gemaak nadat sy uitgevind het dat ek en die klaagster
geslagsgemeenskap gehad het.
7. Teen die stadium wat ons seksuele omgang gehad het, het ek nie presies geweet hoe oud
sy was nie, maar ek het geweet sy was nog in die Laerskool. Gevolglik kon sy nie ouer as 16
jaar gewees het nie. Ek was dus bewus dat sy onder die ouderdom van 16 jaar was.

8. Die seksuele penetrasie het te alle relevante tye met haar toestemming plaasgevind.

9. Ek het geweet dit is ‘n oortreding van die reg om met ‘n kind onder die ouderdom van 16 jaar
seksuele omgang te hê, en haar sodoende seksueel te penetreer, selfs met haar
toestemming.

10. Ek verstaan dat ek oortree het en dat ek deur ‘n Hof skuldig bevind en gestraf kan word vir
hierdie oortreding.

GEDATEER te HARRISMITH hede ……………………………………………………………………..

____________________ _____________________
BESKULDIGDE J VAN DER MERWE
Per: REGSHULP SA
BETHLEHEM

You might also like