You are on page 1of 2

IN DIE STREEKHOF VIR DIE STREEKAFDELING VAN VRYSTAAT

GEHOU TE SENEKAL
SAAKNO. SEN SSH 1/2018
In die saak tussen

DIE STAAT

en

SABATA MOENG Beskuldigde


_______________________________________________________________________________

VERKLARING INGEVOLGE ARTIKEL 112(2) VAN WET 51/1977


_______________________________________________________________________________

Ek die ondergetekende SABATA MOENG verklaar as volg:

1. Ek is die beskuldigde in hierdie saak en weet wat die klagte teen my is. Ek wil skuldig pleit
aan die klagte van oortreding van artikel 55(a) van Wet 32/2007- POGING OM ‘N
SEKSUELE MISDRYF, naamlik oortreding van artikel 3 van Wet 32/2007- VERKRAGTING,
TE PLEEG. Ek pleit vrywillig skuldig terwyl ek by my volle positiewe is.

2. Op 11 OKTOBER 2017 was ek te MATWABENG, SENEKAL, in hierdie Agbare Hof se


jurisdiksie gewees.

3. Naby die begraafplaas pad het ek person nou bekend aan my as MAHLAPE
KHOALINVAWA, die klaagster in hierdie saak voor my sien loop.

4. Ek het die klaagster van agteraf gegryf en op die grond neergegooi.

5. Ek het bo op die klaagster geklim en haar borek uitgetrek wat sy aangehad het met die doel
om haar seksueel te penetreer.

6. Ek en die klaagster het egter begin stoei nog voor ek haar kon seksueel gepenetreer.

7. Ek het manlike stemme gehoor in ons rigting kom, ek het opgespring en weggehardloop.

8. Ek is later gearresteer vir die saak.

9. Ek was onder die invloed alkohol ten tyde van die voorval, maar nie tot so ‘n mate dat ek nie
geweet het wat ek doen nie. Ek kon nog tussen reg en verkeerd onderskei en volgens
hierdie onderskeid optree.
10. Ek erken dat ek geen reg gehad het om te poog om die klagster seksueel te penetreer nie.
Ek is baie jammer vir my optrede.

11. Ek erken dat ek geweet het ek pleeg ‘n oortreding van die reg en dat ek deur ‘n Hof skuldig
bevind en gestraf kan word daarvoor.

GEDATEER te SENEKAL hede …………………………………………………………………………….

____________________ _____________________
BESKULDIGDE J VD MERWE

You might also like